Beter slaap lei tot beter seks vir vroue

Slaapversteurings is niks nuuts nie en dit kom algemeen voor onder vroue in hul menopouse. Dit vererger veral met ouderdom.Onlangse navorsings dui daarop dat slaapversteurings kan inmeng in jou sekslewe. ’n Studie van meer as 93 000 vroue tussen die ouderdomme van 50 en 79 het bevind dat minder as sewe ure slaap hand aan …

Addyi : Viagra vir vroue

Die eerste voorskrif medisyne vir vroue om hul seksuele begeertes aan te wakker is gister deur die Amerikaanse Food and Drug Administration goedgekeur.Die pil, Addyi, is eintlik die eerste medikasie wat goedgekeur word om ‘n swak of afwesige libido vir seks te behandel. Viagra en ander dwelms vir mans help om ereksies mee te bring …

Veranderinge in seksualiteit na geboortes

’n Studie in die Journal of Sexual Medicine verlede jaar het bevind dat ma’s wat pas geboorte geskenk het se wederhelftes gereeld ’n verandering in hul seksualiteit ervaar. Dié veranderinge, soos ’n verlaging in die seksuele libido, hou verband met faktore soos stres en uitputting, wat normaalweg ervaar word na die geboorte van ’n kind.