Addyi : Viagra vir vroue

Die eerste voorskrif medisyne vir vroue om hul seksuele begeertes aan te wakker is gister deur die Amerikaanse Food and Drug Administration goedgekeur.

Die pil, Addyi, is eintlik die eerste medikasie wat goedgekeur word om ‘n swak of afwesige libido vir seks te behandel. Viagra en ander dwelms vir mans help om ereksies mee te bring of om ‘n tekort aan die hormoon testosteroon te behandel, dit verbeter nie jou seksuele begeerte nie.

Lewer kommentaar

Leave a Reply