E**** L****** skryf:
“Ek is al vir amper meer as nege jaar op die inspuiting en wil weet of dit op enige manier jou sekslewe belemmer? Ek is altyd droog maak nie saak wat nie, ek het bitter selde ‘n behoefte na seks en ek is bang dit gaan my verhouding benadeel.”
Marthie van Zyl:
Ja, dit kan jou sekslewe beïnvloed, maar ek stel voor dat jy jou dokter gaan sien en ook ‘n hormoontelling kry. Hormone gooi ook ‘n vrou se seksdrange omver.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
