Kyk is vry

Anoniem skryf:
“hi …. ek wil net vra… is dit verkeerd of abnormaal as dit vir my lekker is as ‘n meisie my “privaat” dele sien?? party meisies vra foto’s daarvan..en ek stuur sonder om 2 keer te dink…is dit verkeerd”

Antwoord:

Dit is nie abnormaal nie en ook nie noodwendig verkeerd nie, TENSY die meisie nie gevra het vir die foto nie en indien jy of die meisie minderjarig is, dan praat ons tronksake.

Lewer kommentaar

Leave a Reply