Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Kategorie Argiewe:Seksuele begeerte

My verlede pla

H**** ****** skryf:”Ek is 26, het ‘n seun van 2, is gelukkig getroud vir 7 jaar. Met al die ups-en-downs wat daar in die huwelik is, kan ‘n mens uitsorteer, maar my seksdrang is vir my ‘n probleem.Ek was vroeg seksueel aktief gewees (vanaf 13 jaar). Niks om trots op te wees nie. My man …

Lees meer “My verlede pla”

Gepubliseer deurRoekeloos10/06/2013Gepubliseer inSeksuele begeerteLos kommentaar op My verlede pla

My vrou hou nie van seks nie

Anoniem skryf:”Ek het ‘n probleem wat ek dink my verhouding met my meisie kan kelder. Ons beoog om volgende jaar te trou maar ek begin nou bietjie twyfel. Ek dink sy het haar seksdrang heeltemal verloor en dit laat my voel asof sy nie meer lief is vir my nie. Sy het my al vertel …

Lees meer “My vrou hou nie van seks nie”

Gepubliseer deurRoekeloos27/05/2013Gepubliseer inSeksuele begeerte1 Kommentaar op My vrou hou nie van seks nie

My vrou wil nie

Jaco skryf:”Ek en my meisie is al vir 3 jaar saam. Ek dink daaraan om die verhouding verder te vat (trou) maar daar is baie dinge wat my pla. Die grootste probleem is dat sy geen behoefte het om my in die bed te kry nie. Ek het al baie met haar gepraat en probeer …

Lees meer “My vrou wil nie”

Gepubliseer deurRoekeloos06/05/2013Gepubliseer inSeksuele begeerteLos kommentaar op My vrou wil nie

Nie in die mood nie

M*** *** ******** skryf”Ek is 25, 4 jaar getroud, en het twee babas, een van 2 jaar, en een van 5 maande, ek het ook ‘n baie rowwe jaar met my beroep gehad. So ek het onder geweldige druk gefunksioneer, nou wil ek half ‘n dom vraag vra: My libido bestaan nie eers nie, en …

Lees meer “Nie in die mood nie”

Gepubliseer deurRoekeloos15/04/2013Gepubliseer inSeksuele begeerte4 Kommentare op Nie in die mood nie

Praat daaroor

Ek het hierdie oulike brief van ´n jong dame ontvang:”hi daar,ek vind jou hoekie baie hulpvaardig, alhoewel daar sekere dinge is wat my laat bloos.ek en my man is nou ? jaar getroud. ons het vir ? jaar saamgebly voor ons troue. Nie een van ons ouers was baie ingenomie met daardie saak nie. Eers …

Lees meer “Praat daaroor”

Gepubliseer deurRoekeloos15/10/2012Gepubliseer inSeksuele begeerteLos kommentaar op Praat daaroor

Probleme met seks

****** ****** skryf:”Ek is al 18 maande saam met ‘n man en in hierdie 18 maande het hy nog nooit tussen my bene gespeel nie hoewel ons elke 2de aand seks het. Wat is fout met hom en hoe kan ek hom sover kry om tussen my bene te speel want ek het geen probleem …

Lees meer “Probleme met seks”

Gepubliseer deurRoekeloos08/10/2012Gepubliseer inSeksuele begeerte1 Kommentaar op Probleme met seks

Sy wil niks weet nie

Anoniem skryf:”Ek en my vrou is nou 4 jaar getroud, maar sy wil nooit seks hê nie. Altyd ‘n flou verskoning. Voor die huwelik was ons sekslewe 100%. Is die storie waar dat as ‘n vrou troukoek geëet het haar seksdrange daarmee heen is? Of is dit die ring?”Marthie van Zyl:Nee jong, daai storie oor …

Lees meer “Sy wil niks weet nie”

Gepubliseer deurRoekeloos07/05/2012Gepubliseer inSeksuele begeerteLos kommentaar op Sy wil niks weet nie

Verslaaf aan seks

Anoniem skryf:”Asseblief ek het hulp noding sonder om snaaks te wees ek is seks verslaaf en ek moet stop! My gesondheid en mense verhoudings gaan nie lank hou as ek so aan gaan nie. Is daar iets wat ek kan doen om op te hou met masturbasie? Ek is te skaam om persoonlike hulp te …

Lees meer “Verslaaf aan seks”

Gepubliseer deurRoekeloos27/02/2012Gepubliseer inSeksuele begeerte4 Kommentare op Verslaaf aan seks

Vrou wil niks doen nie

“Ben,Wat maak mens as jy al met jou vrou gepraat, gesoebat, baklei het en wat nog alles oor meer interessante sex, en niks help nie? Sy sal nie iemand gaan sien nie. Sy hou nie van enigiets nuuts nie. Op die beste verdra sy orale sex, maar net party keer. Sy wil nie eksperimenteer, voor …

Lees meer “Vrou wil niks doen nie”

Gepubliseer deurRoekeloos06/02/2012Gepubliseer inSeksuele begeerteLos kommentaar op Vrou wil niks doen nie

Nie lus nie

Hoekom is ek so min in die mood vir seks? My man is meestal reg vir seks, maar dan wil ek nie. Wat is fout met my? Dit is die vraag wat elke tweede dag in my Inbox beland. Weens die groot hoeveelheid e-pos wat ek ontvang is dit amper onmoontlik om elke e-pos afsonderlik …

Lees meer “Nie lus nie”

Gepubliseer deurRoekeloos18/02/200905/01/2023Gepubliseer inSeksuele begeerte15 Kommentare op Nie lus nie

Posts pagination

Nuwer artikels 1 2 3 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Gedigte van Deslin Fortuin
  • Kerk Straat gee nuwe lewe aan Karen Zoid se Engel
  • Ek sien jou
  • Hakkkk in
  • 3 Tips for Cable Management in Home Offices and Gaming Rooms

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Ferdi Wheeler oor Die dooies praat: Memoirs van die Boere-oorlog in die Renierversameling
  • Alyzzander Fourie oor Die dooies praat: Memoirs van die Boere-oorlog in die Renierversameling
  • Donkerbaai werk saam met Peach van Pletzen met nuwe enkelsnit oor Ouer maar nie wyser nie
  • Franco - Paarlberg oor “Kaal Sigarette”
  • Op Soek Na Liefde oor Aan my sy
Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier