Jaco skryf:
“Ek en my meisie is al vir 3 jaar saam. Ek dink daaraan om die verhouding verder te vat (trou) maar daar is baie dinge wat my pla. Die grootste probleem is dat sy geen behoefte het om my in die bed te kry nie. Ek het al baie met haar gepraat en probeer om te verstaan maar ek kan nie. Sy sê ek is nog aantreklik vir haar en ek is goed in die bed. Als onder die belt is ook genoeg. As ons dit doen kry sy genoeg orgasmes, drie, maar nog steed sal sy dit nooit begin nie. Wat ding nog erger maak is dat ons vooraf besluit vanaand gaan ons dit doen. Dan sal ek help kook, en opwas wat ek baie baie doen. chick flieks kry en wyn en party keer take away, en dan gebeur niks. Sy sal niks se omtrent dit nie en sy sal maak of niks gebeur het nie al weet sy dit maak my mal. Sy is aangeneem en ek het al as ek baie kwaad word vir haar gesê sy is ‘n hoer, omdat ek nie verstaan waarom sy so koud is teenoor my nie. Sy sê seks is nie ‘n mooi ding vir haar nie en as sy kan uitvind wie haar ma is, dit miskien haar sal help om te sien dat seks mooi is. Ek kan verstaan , ek probeer verstaan maar dit raak te veel vir my. Almal het intieme liefde ook nodig. Ek hoop daar is n antwoord wat ons nog saam sal laat bly.”

Marthie van Zyl:
Uit die bietjie inligting wat jy gee kan ek reeds sien dat daar wel ‘n probleem is, een wat dalk net met tyd en ‘n huwelik kan ERGER raak. Vrouens is oor die algemeen minder eroties as mans, maar na ‘n huwelik en jare raak meeste vrouens selfs nog erger. Ek kan ongelukkig nie die regte raad op so ‘n onpersoonlike wyse gee nie, baie moeilik om oor die internet met die tipe probleem te help, julle moet ‘n terapeut gaan sien, en vinnig ook.
Moet asseblief nooit ooit weer vir ENIGE vrou ‘n HOER noem nie, veral nie vir die vrou wat jy liefhet nie, dit maak ons nog meer koud en onwillig, en selfs bang vir wat om te begin en wat nie, in die bed natuurlik.

Ronel Herbst skryf:
“Ek wil net graag vir Jaco sê ek is al getroud vir 9 jaar en ken my man al vir 12 jaar en nog nooit is vir my gesê ek is ‘n hoer nie omdat ek nie wou seks hê nie. Ek glo nie ‘n man weet regtig waaroor dit gaan vir ‘n vrou nie, ons is almal preuts groot gemaak waar julle nie is nie maak nie saak wat nie. Ons is van kleins af geleer jy sit so voor ‘n man en hy is nie jou gelyke nie, hy is jou meedere. Ja want ons ouers glo nog vas aan die ou tradisies en wil dit aan ons afsmeer waar die ander lande in die wêreld al lankal verby was. So ons voel nog half skaam oor ons self en ons lywe en weet self nog nie hoe om al die dinge wat ‘n man wil hê te verstaan nie, maar dan is daar ook ‘n verskil tussen hê en lief hê. As jy lief is vir iemand sal jy doen wat jy kan van jou kant af maar omdat jy ‘n man is en jy voel jou enigste denkwese is jou voel op jou ouderdom, soek jy net heeldag en verstaan haar nie miskien as jy ‘n bietjie gaan kyk hoe die dogters nog 15 jaar gelede groot geword het sal jy anders dink, ons weet jy is lief vir haar, gee haar tyd om jou beter gewoond te raak en se vir haar jy hou van dit of dat en moet nooit iets afdwing nie want dit werk nie. Glo my as jy ‘n hoer wou hê het jy baie betaal, hulle is nie goedkoop nie en dan kry jy nie rerig wat jy voor betaal het nie. Net ‘n aansit spyker en hulle gebruik nog lubricant ook, dan dink jy sy is dalk nat. So werk dit uit en hou op om haar te dreig doen jy ooit forplay met haar om haar exsited te kry of wil jy net spyker, sies vir jou dis lelik. ‘n Vrou is soos ‘n kar, behandel haar goed op die forplay en jy kry goeie sex.”

Ralph skryf:
“Ek wat `n man is het `n probleem met my vrou. Ek wil bitter graag hê dat sy my moet verlei op verskillende maniere soos om fyn onderklere voor my te dra of om sommer lelik voor my te sit as ons alleen is of om aan haarself te vat as sy my wil hê. Ons het al baie daaroor gepraat, baklei en rusies gehad. Maar niks help nie. Met die gevolg ek wend my tot die mooi vroue op die pornografie gedeelte op Internet, en wil dit graag stopsit. Ek is al 48 en my vrou nog `n pragtige vrou van 42 met `n sexy lyf. Ek wil graag meer uit die huwelik hê as net wonder. Kan u my dalk raad gee asb.”

Alles wat jy vra van jou vrou is normaal (nie die pornografie nie), maar ongelukkig is sommige vrouens nie werklik te vinde vir die tipe versoeke nie, en dit veroorsaak geweldig baie huweliksprobleme met betrekkeing tot die seksuele (jy is nie die enigste man wat met so iets sukkel nie). Die raad wat ek sou gee sou wees praat daaroor, maar jy het reeds, en sy is steeds nie te vinde daarvoor nie, het jy al probeer vasstel wat haar beswaar daarteen is? Vrouens het verskillende redes waarom hul inkennig is oor avontuur in hul sekslewe, probeer uitvind sonder om kwaad of moeilik te raak waarom sy nie wil “saamwerk” nie, miskien kry julle tog ‘n oplossing.