Probleme met seks

****** ****** skryf:
“Ek is al 18 maande saam met ‘n man en in hierdie 18 maande het hy nog nooit tussen my bene gespeel nie hoewel ons elke 2de aand seks het. Wat is fout met hom en hoe kan ek hom sover kry om tussen my bene te speel want ek het geen probleem om met hom te speel nie? Daar moet groot fout wees aangesien ek glo dat alle mans daarvan hou om aan ‘n vrou se privaat dele te vat – maar hy beslis nie!”
Antwoord:
Sê vir hom! As julle weer in die bed is kan jy laat glip dat hy aan jou moet vat. Dan maak jy seker hy weet jy hou daarvan, al moet jy ‘n bietjie aansit. Indien hy bietjie kort van geheue is doen jy dit volgende keer weer. Indien hy regtig nie snap na ‘n paar keer nie dan vertel jy hom hoe mal hy jou maak as hy aan jou vat – sit weer bietjie aan indien nodig. Hy is nie so uniek nie, baie mans is maar bietjie stadig of dink soms net aan hulle eie plesier, maar ‘n vrou het die voordeel dat sy hulle na haar pype kan laat dans. Gebruik jou verbeelding en verlei hom sodat hy nie sy hande van jou kan afhou nie.

k het die volgende brief ontvang (die naam is weerhou en dele uitgehaal):
Hallo Ben,
Ek is getroud en het ´n seun by my vrou. Ek het ook ´n buite-egtelike dogter, maar sien haar net selde. My vrou het haar aanvaar en gaan kuier altyd saam met my by haar.
Maar ons probleem lê in die slaapkamer. Augustus sal ons twee jaar getroud wees. Die baba is ´n “honeymoon baby” en was Mei 1 jaar oud. Voor ons getroud is, het my vrou my vertel van siste wat verwyder was maar weer gegroei het, en daarom was seks vir haar feitlik altyd pynlik. Maar dit sou verdwyn met ´n swangerskap was die verskoning. Dit het seker verdwyn, want sy noem dit nie meer nie. Tydens die swangerskap was seks iets waaroor ons nie gepraat het nie, want ek is te vulgêr en sy het seer. Tot op ses maande swangerskap het ons darem een keer maandeliks seks gehad. Na die bevalling (keisersnit) moes ek nog twee maande wag voor ons intiem kon verkeer. Amper ´n jaar is al verby en steeds wil my vrou nie toelaat dat ons meer gereeld intiem verkeer nie. Ek weet nie meer wat om te maak nie. Ek het al probeer mooi praat, help in die huis (skottelgoed was, al kom die bediende die volgende dag), die tuin baie opgeknap, ens. Sy het opgehou werk kort nadat ons ontmoet het en het vrye tyd om te gaan soos sy wil. Sy het haar moeder vier (4) jaar gelede verloor na ´n lang siekbed, maar praat nie daaroor nie.
Ek was seksueel baie aktief tot voor ons ontmoet het, en, al was dit min, het ons seks gehad voor ons huwelik. Veral in die begin het ons wonderlike seks gehad, maar dit het haar soms seer gemaak omdat ek groter is. Sy was ook seksueel aktief voor ons ontmoet het. Sy het my vertel dat haar vorige kêrel soms seks op haar afgedwing het. Ek probeer altyd sag werk met haar.
Ek hoop dat u my antwoorde kan gee.
By voorbaat dankie.
– T
Antwoord:
Ek sal graag wil help, maar ek dink julle probleem verg meer aandag as wat ek daaraan kan gee deur hierdie kolom. Ek stel voor jy en jou vrou gaan spreek ´n kliniese sielkundige.
Ek hou duim vas!

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Ben dankie die wonderlike inligting, in jou blok. Ek sit met n probleem ek weet nie hoe om dit te hanteer ek is 38jr getroud my vrou het geen seks drang ek weer dink heeldag aan seks en droom daar oor my vrou se nie nee as ek wil seks he, dit is ook nie meer vir my opwindend met haar nie ek kry ook nie n ereksie vir haar nie as ons dit 1 in 2mde doen is dit baie. Sy gee ook nie meer om ek mastrubeer gereeld maar is al moeg daar voor. Ek het al baie daar oor gepraat daar is geen verandering van haar af, ek het al besluit om haar te skok deur te se ek gaan seks he met n ander vrou lyk of sy dit glo dit pla haar ook nie baie sy glo dit vas. Ek het uit my hoe seksdrang besluit om n keer of wat seks met n ander vrou te he, wat ek wil weet sal dit verkeerd wees as ek so nou en dan seks met n ander vrou het sonder om dit te verkondig ? Ek weet nie hoe om te maak met my drang ek is moeg gemustrubeur.Die ander vraag hoekom is seks dan so baie belangrik vir my ek het baie sters by werk en huis die seks gedagtes en wil om dit te doen help my is dit verkeerd my vrou stres my baie ons het die seks probleem al deur en deur gepraat sy het net nie gevoel daar oor, ek praat nie meer met haar daar oor. Toe ek kind was het n onderwyser my gemolesteer ek kan dit na al die jare nie uit my gedagtis kry en bly wonder hoe dit nou sou wees, op n dag het ek n man ontmoet hy vat toe aan my manlikheid ek voel ek moet hom keer maar kry dit nie reg ons het toe seks gehad hy het sy ding ager by my in gesit dit was eers seer toe later so lekker dat ek gekom het, dit was die eerste keer dat n man sy voel in my hol druk ek verstaan nie hoekom ek gekom het ? Ek moes altyd die onderwyser op skool geseks het hy het my nie geseks net my draad getrek ek moes hom seks. Ek bly altyd aan die dinge en dink is ek apnormaal is ek n gay ? Ek voel baie aan getrokke na n vroue, hoekom dink ek so baie aan seks hoe gaan ek ontslae word daarvan ? Ek is n Christen mens ek help baie vir mense en lewe n voorbeeldige lewe ek het net die drang na die aandag en seks van ander vrou. Ek wil nie my vrou los oor seks sy kan my nie bevredig sy is ook siek gebruik baie medikasie dit kos my baie geld ek bekommer my ook daaroor. Ben ek hoop jy kan uitmaak deur al die dinge in my gemoet . Dalk moet ek soos in die weermag iets kry om my seks drang weg te vat, en net werk ek werk reeds dag en nag skofte kry maar min rus tyd Dankie dat ek my hart kan uit praat

Lewer kommentaar

Leave a Reply