Haasbroekie skryf:
“Wat kan ek maak om my seksdrang te verlaag. My drang is heelwat hoër as my vrou s’n en dit skep soms ‘n probleem.”
Marthie van Zyl:
Jy kan n uroloog gaan spreek oor jou seksdrang, maar dit is baie moeilik om uit die inligting wat jy vir my gee te bepaal wie die probleem het … miskien is jou vrou se drang TE LAAG?
