Mev Van Vuuren skryf:
“Ek is nou al 8 agt jaar getroud en het ‘n wonderlike man en 4 jarige dogtertjie. As gevolg van trauma (dood ens) in my lewe het my seksdrange afgeskaal na zero. Ek het al vir berading gegaan oor die dood van my ouers maar kom nie tot aanvaardiging nie. Ek leef in my eie wereld en vergeet skoon dat ek ‘n man en kind het. My man is natuurlik die een wat hou van aandag en hy voel ek is nie meer dieselfde as toe ons getroud is nie. Wat stel jy voor moet ek doen. Ek het ook begin om mooi onderklere te koop, maar ek kom nie in ‘n bui of raak lus vir liefde maak nie. Ek weet ook dat as ek nie iets doen nie hy my aan skei, en ek kan nie nog hartseer bekostig nie. As jy weet van ‘n seksterapeut in die “Moot area” in Pretoria wat ek kan besoek laat weet my gerus.”
“Ek is nou al 8 agt jaar getroud en het ‘n wonderlike man en 4 jarige dogtertjie. As gevolg van trauma (dood ens) in my lewe het my seksdrange afgeskaal na zero. Ek het al vir berading gegaan oor die dood van my ouers maar kom nie tot aanvaardiging nie. Ek leef in my eie wereld en vergeet skoon dat ek ‘n man en kind het. My man is natuurlik die een wat hou van aandag en hy voel ek is nie meer dieselfde as toe ons getroud is nie. Wat stel jy voor moet ek doen. Ek het ook begin om mooi onderklere te koop, maar ek kom nie in ‘n bui of raak lus vir liefde maak nie. Ek weet ook dat as ek nie iets doen nie hy my aan skei, en ek kan nie nog hartseer bekostig nie. As jy weet van ‘n seksterapeut in die “Moot area” in Pretoria wat ek kan besoek laat weet my gerus.”
Marthie van Zyl:
Ja, dit gebeur wel soms dat ‘n mens na trauma ‘n lae seksdrang ervaar, in jou geval egter het dit ‘n groot probleem veroorsaak, ek ken ongelukkig nie ‘n terapeut in daardie area nie, maar ek kan jou ‘n tikkie raad gee wat moontlik onmoontlik gaan klink vir jou, maar in baie gevalle aan my bekend het dit gewerk. Vrouens ervaar seks geweldig emosioneel en wil altyd LUS wees of in die MOOD wees voor ons dit gan doen … mans ervaar seks baie meer fisies as emosioneel en daarom dan dat mans en vrouens meestal verskil oor seks en die behoefte daaraan. Probeer jou man plesier, al voel jy nie noodwendig LUS daarvoor nie, probeer ontspan en laat jou man jou vertroetel en sommer reguit gestel lekker vry, jou liggaam SAL tekens begin gee solank jy jou denke ‘n bietjie op hok slaan en nie heeltyd dink jy WIL nie seks hê nie, en as jy net eers weer jou liggaam kan toelaat om lekker te ervaar sal die res in plek val.

Ek is al 35 jr getroud toe ons jonger was, was ons seks wonderlik op die oomblik kry ek bitter min n ereksie ek was al by my dr hy het toetse gedoen en geen fout gekry. Ek het so n groot behoefte na seks ek kan dit nie weer staan, wat ek nie kan verstaan as ek byvoorbeeld hier lees en seks stories lees dan kry ek n sterk ereksie dit gaan nou al vir jare so aan ek het al ander vrou besoek dan het ek geen erksie probleem. My vrou sorg baie goed vir my net die seks is n probleem. As ek en my seks het dan lyk dit of sy dit net doen om my tevreede te stel ek dink sy kry ook geen orgasme. As ek met haar besig is sal sy oor die dag se gebeure praat en nie emosie toon dat sy dit geniet ek het al daar oor gepraat tot verfeelens toe dit help nie regtig. Ek het met die tyd belangsteling verloor om seks met haar te he, sy wil ook niks anders probeer net op haar rug le sodat ons dit kan klaar kry. Ek het die behoefte verloor om seks met haar te he ek sien haar sonder kleure en kry nie eers meer n ereksie nie sy is nie lelik ook mooi gebou dis net haar seks drang wat my af sit. Ek het al sover gegaan om haar te skok om te se ek gaan seks he met ander vroue sy was eers kwaad nou lyk dit of sy dit so aan vaar ek het ook gese sy moet n man kry met n goeie ereksie sy wil niks weet. Die omstandighede pla my ek het al gedink om iets te kry wat my seks drang heetemal sal onder druk. Ek is huiwerig vir so iets ek wil vra sal dit verkeerd wees as ek so af en toe ander vroue besoek. Ek weet ook nie waar om n ordentlike vrou te kry vir n bietjie belangsteling in seks, behalwe vir die straat vroue. Ai tog waarom moet n man dan die behoefte he om seks te he al is ek ook al in my 50s ek is al so moeg om my self te bevreedig dit hou ook net n rukkie dan is die drang terug. Ek kan soms nie slaap ek dink heeltyd net daaraan ek wonder baie is ek normaal of het ek n sielkundige afwyking. Ek het ook somtyds die behoefte om ander mans te besoek ek kyk na hulle mnre dit is vir my mooi dan voel ek daar gebeur iets op my lyf.Ek is gemolisteer toe ek op skool was, het toe gedink dit is reg is toe getroud ek en my vrou het lekker seks gehad tot my probleem begin het, ek het altyd gedink aan wat ek gedoen het op skool en eendag die moet by mekaar geskraap om n man te besoek dit was wonderlik ek wil dit weet doen maar het nog nie weer probeer. Jammer vir al die vra ek kan regtig met niemand praat nou het ek my hart uit gepraat hoop u kan sin maak uit my seks behoeftes Groet
Help my asb eks baie gelukkig getroud het n wonderlike man maar daar is een probleem as hy 4 keer op eendag kan sex he met my sal hy maar ek verstaan ek word nie lus dit is asof dit moeite is vir my en as ek vir hom se nee dan loop hy soos n beer met n seer toon eks 33 en hys 40 ons is nou 6jaar getroud Ek vra groot asb help my
Ek en my vrou is baie jare getroud, my vrou het geen seks drang meer. Ek het ook geen gevoel of drang om met haar seks te he ek het al probeer ek kry nie eers meer n ereksie nie. My vrou is baie goed vir my ek wil nie n ander vrou he dis net die seks wat vir my n probleem is, ek het n hoe seks drang ek is nou al so lus vir seks kan dit nie meer hou. Die dr se daar is niks fout met my ereksie ek het net n probleem as ek met my vrou wil probeer sy is mooi gebou en klein ek weet nie wat dit is. As ek aan aander vroue dink dan is my ereksie reg ek soek gereeld waar ek gaan na vroue.Ek het al baie erenstig probeer om nie aan seks te dink ek kan my eenvoudig net nie kry om daaraan te dink. Ek het al my self gehelp dit help egter nie ek kry nie die bevrediging nie ek word in die nag wakker met n baie goeie ereksie gereeld ook ek droom daarvan ook. Ek kan dan net nie my vrou nader trek vir seks al weet ek sy het geen drang daarvoor. My vrou weet hoe ek voel oor seks sy beskuldig my dat ek seks met ander vroue het ek antw. Ek het al gese ja ek het en dit is waar dit bly sy sal geen poging aanwend om van haar kant af my drang te bevredig, my vrou is op baie kroniese medikasie weet nie of dit haar drang kan weg neem. Ek skryf die lang brief wat ek weet nie wat om met my drang te doen dit hou my wakker in die nag. Moet ek die vrou wat geld vra besoek, ek weet dit sal verkeerd wees ek is raad op met my self. Ek het al baie onvergifnis gevra vir my drang ek kan egter net nie weg kom daarvan as ek my kan kry dan is die gevoel weer daar gee asb raad Dankie
Ek is 58 ek en my vrou is 36 jaar getroud haar seks drang het heetemal weg gegaan, ek smag so na seks dit hou my in die nag wakker ek dink dag en nag daar aan ek probeer om dit uit my kop te kry ek is vir n rukkie sukses vol dan kom die drang weer terug. Ek het al tot verveelens toe met my vrou gepraat sy weet presies hoe ek voel daar is net geen verandering. Ek het al vir haar gese ek gaan seks met ander vrou he om haar te laat besef ek het die verwating van haar dit is nou al jare. Dit lyk nie of sy regtig omgee ek weet sy sal nie daarvan hou. Ek is nou al so desperaat en lus vir seks ek wil my nie aan haar opdring. Ek begin net wonder is daar nie fout by my met my drang ? Ek het al seks op n ander plek gaan soek omdat ek dit nie kan hou sal dit verkeerd wees as ek af en toe iemand kan besoek, ek het regtig die probleem en weet nie hoe om dit te hanteer is ek nie dalk abnormaal.My vrou is op baie medikasie sy het n hart probleem. Ons het wonderlike seks gehad ek het toe nooit die behoefte gehad wat ek nou het. Ek wil nie my vrou los deur die probleem. Ek het al so baie gepraat ek voel skuldig om aanmekaar oor my gevoel te praat daarom dink ek ek is dalk abnormaal en heeltemal verkeerd. Ek hoop ek sal dalk iets van julle hoor ek kan met niemand daar oor praat is daar dalk raad Groete
Hijulle. Di gaan dom klink maar hoe kan jy sien as jou maagd gebreek is..
Dis nie 'n dom vraag nie. Die kort antwoord is: Jy gaan nie sien nie. Daar is wel bloeding by heelwat vrouens wanneer dit gebeur.