Kategorie Argiewe:Seks
PokéMOANS
Geek Sex Toys het Pokémon bruikbaar gemaak met hulle weergawe: PokéMOANS.PokéMOANS is dildo’s gebaseer op Pokemon karakters. Jy kan selfs jou eie een laat ontwerp as jy nie tevrede is met die in hulle winkel nie.PokéMOANS
Die wêreld se eerste manlike sekspop
Soms gee vrouens voor
Ja, dis waar: soms gee vrouens voor asof hulle seks geniet. Normaalweg omdat hulle nie meer die seks geniet nie en die man se orgasme wil aanhelp.Daar is egter ook so dat sommige vrouens voorgee omdat dit die seks meer aangenaam maak vir hulle.Hierdie inligting, oor navorsing in Kanada, is bekendgemaak op ’n sielkunde kongres …
I Modi – ’n Agtiende-eeuse gids tot seksposisies
I Modi is ’n boek van graverings van Marcantonio Raimondi wat seksposisies uitbeeld. Dit is gepubliseer in 1524. Vir sy moeite is Raimondi deur die Katolieke Kerk vervolg en toegesluit. Alle afdrukke is deur die kerk vernietig.Met Raimondi uit die tronk het ’n tweede uitgawe in 1527 verskyn, is weer verbied en alle afdrukke is …
Lees meer “I Modi – ’n Agtiende-eeuse gids tot seksposisies”
Dra gereelde seks by tot beter verhoudings?
Navorsers het bevind dit help as jy die regte vraag vra.Jong getroude paartjies wat gereeld seks het, is nie meer tevrede met hul verhoudings as diegene wat minder seks het nie.MAAR …Navorsers aan die Florida State University het bevind dat paartjies wat meer gereeld seks het, het ’n beter gevoel vir hul maat. Daar is …
En wie was in my bed?
Web en apps maak slenterseks maklik
Joernalis en skrywer Erla-Mari Diedericks oor hoe maklik tegnologie dit deesdae maak om seksmaats te vind wat nie noodwending in langtermynverhoudings belangstel nie.
Mans, seks en persoonlikheid
’n Man stap in by ’n kroeg.’n Meisie op die ander ent van die toonbank glimlag vir hom.Hy dink sy wil seks hê met hom.Waar? Of is dit alles in sy kop?Navorsing dui aan dat mans oor die algemeen hulle misgis met ’n vrou se seksuele bedoelings. Nuwe navorsing het nou verder gegaan het toon …
Vaginale verjongingsprosedures
Dit lyk asof vaginale verjongingsprosedures ook al hoe gewilder raak. Moira besoek dr Catherine Davies om te wete te kom hoe ‘n nuwe masjien wêreldwyd aan miljoene vroue verligting bied vir ‘n probleem wat vir sommige ‘n groot verleentheid is.(via Boererate.com)
