I Modi – ’n Agtiende-eeuse gids tot seksposisies

I Modi is ’n boek van graverings van Marcantonio Raimondi wat seksposisies uitbeeld. Dit is gepubliseer in 1524. Vir sy moeite is Raimondi deur die Katolieke Kerk vervolg en toegesluit. Alle afdrukke is deur die kerk vernietig.Met Raimondi uit die tronk het ’n tweede uitgawe in 1527 verskyn, is weer verbied en alle afdrukke is …

Ek ken ‘n ou posisie

Hierdie is die handvatsel van ‘n kombuismes wat opgegrawe is in Noord-Yorkshire in Brittanje. Hierdie tipe kombuisware was ‘n algemene gesig in Romeinse huishoudings van ongeveer 2 000 jaar terug. Handvatsel van Romeinse kombuismesDie penisse met vlerke is onlangs ook opgegrawe in Engeland. Dit dateer sowat 1 600 tot 2 000 jaar terug. … met …

Vuisting – genotvolle stimulasie vir sommige vroue

Vaginale vuisting, as ‘n vorm van seksuele stimulasie, is iets waarvan sommige vroue baie hou. Vuisting kom daarop neer dat die speelmaat sy of haar hand in die vagina instoot, dit in ‘n vuis bal en klein beweginkies daarmee uitvoer. Vir die vrou wat daarvan hou gee vuisting ‘n spesiale soort stimulasie, soveel so dat …

Die hande-viervoet-posisie – sy plek en voordele

Die hande-viervoet-posisie word soms oor die hoof gesien as ‘n goeie seksposisie. Dit het egter sy plek as ‘n baie bevredigende posisie onder die regte omstandighede. Reg aangewend is dit een van die mees erotiese posisies wat daar is.Die posisie het sy eie fisieke en sielkundige voordele. Dit leen hom tot groot bevrediging as die …