I Modi – ’n Agtiende-eeuse gids tot seksposisies

I Modi is ’n boek van graverings van Marcantonio Raimondi wat seksposisies uitbeeld. Dit is gepubliseer in 1524. Vir sy moeite is Raimondi deur die Katolieke Kerk vervolg en toegesluit. Alle afdrukke is deur die kerk vernietig.

Met Raimondi uit die tronk het ’n tweede uitgawe in 1527 verskyn, is weer verbied en alle afdrukke is vernietig. ’n Paar fragmente het oorleef en is vandag te sien in die British Museum.

In 1798 het ’n nuwe uitgawe verskyn onder ’n ander naam in Frankryk. Dit het seksopvoeding verweef met klassieke mitologie en geskiedenis. Hier is ’n paar van die werke:

Lewer kommentaar

Leave a Reply