Meeste van julle ken seker daardie oefening waar jy op jou rug lê met jou boude en bene in die lug en dan trap asof jy fietsry. Jy kan dieselfde in die bed doen. Die vrou gaan lê asof sy hierdie oefening gaan doen, maar sy sit haar bene op die man se bors met …
Kategorie Argiewe:Seks posisies
Sit Sit So
Hierdie posisie is een van my persoonlike gunsteling en is besonder geskik vir stimulasie van die g-kol. Die man sit op die kant van die bed met sy bene wat oor die kant hang. Die vrou maak haar tuis bo-op sy penis met haar bene om hom gevou. Sy is verantwoordelik vir meeste van die …
Seer rug
Baie van ons ondervind probleme met ons rug as ons ouer word. Ongelukkig kan dit negatief inwerk op jou sekslewe. Hier is ´n posisie om te probeer vir mans met rugprobleme. Laat haar op haar rug lê met haar onderstewe gelig. Gebruik ´n kussing onder haar boude. Sy moet hoog genoeg wees sodat die man …
Leer ´n nuwe tegniek
Dink jy aan jouself as ´n meester in die bed? Dit is dan hoogtyd dat jy jou repertoire uitbrei. Hier volg ´n paar nuwe idees. Die Helikopter Begin in die normale sendelingsposissie en verander gaandeweg jou posissie op sy/haar liggaam om geleidelik in die rondte te draai bo-op hom/haar soos die lem van ´n helikopter. …
Seks in die jakoetsie
“… om so lank as wat ek wil in my jakoetsie te kan lê” sing Lucas Maree. Wel Lukas, jakoetsies is nie net gemaak vir lê nie, maar is ook ´n uitstekende plek vir ´n seksuele ekskursie. Mense hou van in ´n jakoetsie lê, want dit is ontspannend en laat jou vergeet van die baas …
Penetrasietegnieke
Die hele in en en uit en in en uit en in en uit kan uiters vervelig raak. Wat volg is ´n paar punte vir mans om in gedagte te hou volgende keer as meneer en mevrou besluit om te klits. Wissel die ratte. ´n Eenvoudige metode om haar hitte aan te draai is om …
Die Italiaanse Kandelaar
Fanie lê op sy rug terwyl Melanie met haar rug na hom en gestut deur haar arms al die werk doen. Hierdie is glo die posisie wat die meeste kalorieë verbrand
Die Draadsitter
Melanie sit op Fanie en kyk in die rigting van sy voete.
Die Hinderlaag
Wanneer sy dit nie verwag nie.
Die Hoofpyn
… en soms het Melanie ‘n hoofpyn.
