Leer ´n nuwe tegniek

Dink jy aan jouself as ´n meester in die bed? Dit is dan hoogtyd dat jy jou repertoire uitbrei. Hier volg ´n paar nuwe idees.

Die Helikopter
Begin in die normale sendelingsposissie en verander gaandeweg jou posissie op sy/haar liggaam om geleidelik in die rondte te draai bo-op hom/haar soos die lem van ´n helikopter.

Diepsee
As jy so gelukkig is om ´n swembad in jou agterplaas te hê is dit nou hoogtyd dat jy dit vir seks begin gebruik. Kies vir julle ´n ´n gemaklike posissie onder water en kom net op om asem te haal.

Yakuza
Japanese Yakuza bendes het ´n eiesoortige manier waarmee hul vrouens stimuleer. Die man werk so veel as moontlik pêrels onder die voorvel in. Die nuwe kontoer van die penis maak nuwe dinge in ´n vrou wakker. Die tegniek kan nageboots word met ´n kondoom en klein ronde lekkers.

Lewer kommentaar

Leave a Reply