Meeste van julle ken seker daardie oefening waar jy op jou rug lê met jou boude en bene in die lug en dan trap asof jy fietsry. Jy kan dieselfde in die bed doen.
Die vrou gaan lê asof sy hierdie oefening gaan doen, maar sy sit haar bene op die man se bors met haar bene om sy nek, terwyl hy op sy knieë staan. Al wat dan moet gebeur is dat hy haar moet penetreer en begin aanstryk.
Hierdie posisie tref beslis die (g-)kol.
Lekker ry.
