Krieke is insekte met lang voelers wat onder blare, stompe of klippe in die tuin hou. Die mannetjie maak saans geluide wat sommige mense steurend vind.
Maak ‘n sterk oplossing van wasgoedseep en water en gooi dit in die krieke se gate in die grasperk.
