Die hele in en en uit en in en uit en in en uit kan uiters vervelig raak. Wat volg is ´n paar punte vir mans om in gedagte te hou volgende keer as meneer en mevrou besluit om te klits. Wissel die ratte. ´n Eenvoudige metode om haar hitte aan te draai is om bloot eenvoudig die spoed van penetrasie te verander. Dit werk gewoonlik die beste om stadig te begin en tussen ´n paar ratte rond te speel tot jy een kry wat vir beide die maksimum plesier verskaf.
Beweeg rond. Verken haar van binne met jou penis. In en uit in een rigting gaan haar gou verveel. Hoe meer area jy dek hoe meer plesier gaan albei van julle hieruit put. Onthou net om te sorg dat die onderkant van jou penis haar klitoris stimuleer, meeste vrouens het dit nodig om ´n orgasme te ervaar.
Wissel tussen kortes en langes. Penetreer haar eers net met die kop van jou penis. As jy aanvanklik te diep penetreer kan jy te vroeg ejakuleer en haar onversadig laat. Moet nie jou penis heeltemal onttrek tydens hierdie kort penetrasies nie, want jy kan julle momentum verbreek. Probeer om net een of twee keer diep te penetreer. Hou jou in!

Goeiedag
Ek (48) en my man (52) het na ‘n paar maande weer seks gehad. Gedurende die seks- terwyl hy penetreer toe maak my vagina amper so ‘n poepgeluid. Volgens my man is dit ‘n infeksie- maar ek ervaar geen brandgevoel binne my nie.Die posisie was hy was agter my rug.
Hoop u kan my ‘n antw gee
Dit gebeur gewoonlik as daar lug in is. Dis niks onnatuurlik nie.