Die hande-viervoet-posisie word soms oor die hoof gesien as ‘n goeie seksposisie. Dit het egter sy plek as ‘n baie bevredigende posisie onder die regte omstandighede. Reg aangewend is dit een van die mees erotiese posisies wat daar is.
Die posisie het sy eie fisieke en sielkundige voordele. Dit leen hom tot groot bevrediging as die vrou, om watter rede ookal, voel sy wil bietje gedomineer word. Dit kan manifesteer in gedagtes by haar soos om “hard gevat”, “‘n les geleer”, “op my plek gesit” of “goed deurgedraf” te wil word. Of sy wil hê haar minnaar moet haar ‘n slag wys “wie’s die baas”. Dit, terwyl haar seksmaat dan ook voel dis die dinge wat hy met haar wil doen. Aan die anderkant kan die paartjie voel hulle is sommer net lus vir ‘n bietjie wilde, toomlose seks. Andersins wil hulle sommer net ‘n bietjie eksperimenteer. Dis ook ‘n goeie posisie om ‘n lang sekssessie van verskeie posisies mee af te sluit – soort van die kersie op die koek. Verder is dit ‘n ideale posisie om jou verbale kommunikasievaardighede teenoor jou maat te demonstreer of dit ten minste te oefen. Want, daar is nie gesig-tot-gesig-kontak nie en jy kan nie ook nie eintlik met jou hande beduie nie.
Die hande-viervoet-posisie moenie verwar word met die hande-en-knieë-posisie nie. In laasgenoemde staan die vrou op haar knieë en hande (of elmboë en voorarms), terwyl die man op sy knieë agter haar staan. Of, sy kan op haar knieë so staan dat haar agterstewe in lyn met die rand van die bed is. Die man staan dan agter haar, langs die bed met sy voete plat op die vloer. Haar onderbene strek dan horisontaal langs sy bene uit.
Om hande-viervoet te staan is anders. In algemene taalgebruik staan jy hande-viervoet as jy gebukkend op jou voete en hande staan, jou agterstewe in die lug. So, die posisie wat hier onder bespreek word en wat die posisie is wat deur die vrou ingeneem word, is basies die hande-viervoet-posisie. Die man staan regop agter haar. Maar, omdat die posisie in sy basiese vorm, dit is met hande op die vloer, vir sommige ‘n ietwat uitdagende posisie is, is ‘n variasie daarvan gewoonlik nodig.
Om die hande-viervoet-posisie te gebruik vereis soms ‘n bietjie vooraf beplanning. Seks met die vrou in die hande-viervoet-stand kan nogal moeilik wees as daar nie spesiale maatreëls getref word nie. Die probleem is die volgende: Wanneer jy buk om met jou hande op die vloer te druk word jou onderlyf heelwat vorentoe verplaas, selfs as jou arms reguit is. Jou rug is gekrom en jou boude en onderlyf staan mooi omhoog. Maar, jou bene is nie vertikaal nie en strek skuins na agter – anders kan jy nie die vloer met jou hande bykom nie. Jou bene is dan eintlik in die pad van jou seksmaat. Hy kan jou vulva en vagina – jou dooslippe, klitoris en liefdestonnel – moeilik met sy penis bykom. Anders gestel, hy sal sukkel om sy vool in jou dosie te kry.
Jy kan, om die situasie te verbeter, jou voete wyd uit mekaar plaas terwyl jy jou bene steeds reguit maak en skuins na agter uitstoot, jou hande op die vloer. Jou rug is dan steeds effe gekrom. Nou is jou voete en bene uit die pad en kan jou partner tussen hulle inbeweeg, tot teen jou onderlyf. Maar nou is die probleem waarskynlik, tensy jou bene baie lank en syne kort is, dat jou dosie te laag is. Sy vool en jou dosie lyn nie goed op met hom wat agter jou staan nie. En staan moet hy, want dan kan hy sy lyf vryelik vorentoe en agtertoe beweeg vir die steekhale.
Om die probleem te bowe te kom kan hy effe hurk om jou te penetreer. Maar, dis ‘n taamlik onstabiele en ongemaklike posisie vir ‘n man. Dus, dis problematies as julle nie goed belyn is terwyl hy regop agter jou en teen jou staan nie. Hy sal net nie met gemaklike swaaie van sy onderlyf heen en weer kan stoot nie. Derhalwe werk die hande-viervoet-posisie met hande op die vloer gewoonlik nie te goed nie. Maar, as julle relatiewe beenlengte sodanig is dat hy jou wel met jou bene oopgesprei en teruggestrek gemaklik kan penetreer, is julle besonder geseënd. Laat waai dan!
‘n Meer gemaklike variant is waar die vrou gebukkend met haar voete by mekaar staan, of net effe uit mekaar. Maar in plaas van die bene reguit te maak, word haar hulle by die knieë effens gebuig. En, in plaas van hande op die vloer, rus hulle op iets heelwat hoër, bv. die rand van ‘n bed, ‘n stoel, rusbank of koffietafel. Sorg net dat dit iets is wat betreklik stewig staan, want dit help om iets te hê om aan vas te hou as dinge rof word!
Omdat haar onderlyf waarskynlik ook in hierdie posisie te laag gaan wees vir goeie vool-dosie-belyning as haar maat regop agter haar staan, kan dit vir die vrou nodig wees om op ‘n soort platform te staan. Dis dikwels net ‘n paar sentimeter waarmee die lyf gelig moet word. ‘n Groterige vloermat, ‘n paar keer dubbeld gevou, is heel dikwels voldoende. ‘n Stapel koerante ‘n paar sentimeter hoog en styf toegedraai in ‘n groot handdoek, kan ook die ding doen. Vermy egter sponskussings. Alhoewel hulle die vrou se lyf kan lig, sal sy, weens die veerkragtigheid van die kussing, nie baie stabiel wees nie. Dit kan te maklik gebeur dat in die hitte van die oomblik sy begin wankel en van die kussing aftrap. Haar maat sal dan uit haar uitglip. Dis altyd ‘n teleurstelling as mens koppeling met jou maat verloor deur ‘n uitglippery op ‘n oomblik wat dit lekker daaraan toegaan.
Fundamenteel is hierdie effens hurkende posisie met hande op ‘n meubelstuk nog steeds ‘n hande-viervoet-posisie, met sy fisieke en sielkundige voordele. Die vrou se kop is steeds omlaag, terwyl haar boude en dosie mooi omhoog is. Die rug is nou meer horisontaal, maar steeds effe gekrom. Die boude en die dosie sal nou verder as enige ander deel van die lyf na agter uitstaan. Die bene en voete is nou glad nie meer in die man se pad nie en met die doelgemaakte platformpie is die hoogte nou net reg. Haar maat kan nou met sy onderlyf tot teen haar kom, gemaklik insit en lekker gemaklik begin stoot.
Die hande-viervoet-posisie is een van die mees wellustige en erotiese posisies wat daar is. Dis ideaal as mens lus is vir wilde, ongebreidelde seks. Dis baie eroties vir ‘n man, gewoonlik sterk visueel ingestel, om sy sekspartner in hierdie posisie voor hom te hê – en die beeld van haar lyf wellustig met sy oë in te drink. Die posisie word gereken, saam met ander agter-ingaan-posisies, as een van die oerposisies in menslike ontwikkeling. Dis ook een waar die vrou, as sy voel dat dit tyd geword het vir haar minnaar om haar ‘n bietjie te domineer, groot plesier in kan vind. Sy wil dalk ‘n bietjie “reggesien” word omdat sy voel sy stout was. Sy wil voel “hy is die baas” en hy besit haar. Dan kan sy met hierdie posisie haar met erg erotiese gevoelens in oorgawe tot sy beskikking stel. Want sy bied haar letterlik laagbuigend en met haar boude en poesie ontbloot en oopgespreid vir hom aan. Hy kan, terwyl hy haar van agter nader, haar dosie sien en sy weet dit en put genot daaruit.
Natuurlik sou hy haar, teen die tyd dat sy die posisie inneem, goed opgevry het. Dis ‘n noodsaaklike deel van die hele proses, want dis glad nie raadsaam om ‘n vrou te penetreer as sy nie behoorlik nat is nie. Haar dooslippies sal normaalweg teen hierdie tyd nat en geswel van die lus wees en dit sal hom sy lippe met groot genoeë laat aflek. Hy sal, as hy ‘n goeie minnaar is en nie seker is of sy behoorlik nat is nie, agter haar kniel en haar dosie voelend bekyk en dit met die tong en lippe beproe. Dit sal haar goed nat laat word.
As hy dan uiteindelik sy vool in haar instoot, is haar boude, anus, heupe, middel en rug oop en bloot voor hom. Sy is ten volle vir hom blootgestel en hy besit haar. Sy is eintlik hulpeloos voor hom. Die gevoelens kan vir hom en vir haar uiters eroties wees.
As hy ‘n goeie minnaar is sal hy weet dat hy aan die begin sagte, stadige en vlak stote moet gee en hulle eers heelwat later harder, vinniger en dieper moet maak. Hy sal weet dat dit haar groot genot sal gee om haar boude, heupe, sye en rug te streel terwyl hy in en uit beweeg. Hy kan ook die wangetjies van haar boude by die boudgleuf met sy duime van mekaar wegtrek om haar anus te aanskou – ‘n lekker geil ding om te doen. Hy kan dan sy duim op haar anus hou of daaroor streel. Die meeste dames wat van hierdie posisie hou, hou van die aandag aan die anus, omdat dit ‘n intieme deel van die liggaam is. Haar minnaar sal weet dat hierdie ‘n goeie posisie is om haar G-kol keer op keer te streel deur sy akker (glans of kop van sy penis) in haar vagina heen en weer daaroor te beweeg. En terwyl hy ritmies stoot sal hy met tye op sy tone kom om sy vool, wat soos ‘n roeispaan in ‘n dolpen-oog van ‘n boot by haar vagina-opening kan skarnier, harder teen die G-kol aan haar voorste vaginawand laat aandruk. Omdat sy sy voete met haar onderstebo kop kan sien, kan dit haar intens opwek om te sien hoe hy op sy tone kom. Om op die tone te kom is nogal moeitevol en strekkend en dit sal laat haar besef hoe hy haar lyf begeer en hoe graag hy daarmee verenig wil wees. Dit sal haar meer geil vir hom maak.
Maar, haar partner sal ook weet dat hierdie manier van liefde maak en die spesiale G-kol-stootjies en -strelinkies – lg. wat hy noodwendig met die onderkant van sy akker moet doen – hom erg kan opgeil. Aan die onderkant van sy akker is daardie eroties uiters sensitiewe deeltjie, die toompie of frenulum. Hy sal bedag daarop moet wees dat die stimulasie van sy toompie hom kan laat kom. So, om nie te vroeg te kom nie sal hy met tye stadiger moet gaan of dalk heeltemal tot rus moet kom. Verder sal hy na haar gemak omsien en haar lyf ondersteun met sy hande, sodat sy nie vorentoe val of omkantel nie. Sy kan ook moeg word van so gebukkend te staan en dit is raadsaam dat hy haar met tye laat regop kom. Hy druk haar kop dan na ‘n rukkie weer beslis en ferm na benede, voordat hy weer ferm en flink begin stoot. Verder, as hy met sy stoothale diep in haar indring, sal hy bedag daarop wees dat die aandrukkende tip van sy vool teen haar serviks – want hierdie posisie laat dit toe – haar of ekstra genot kan gee of kan irriteer. Hy sal probeer vasstel hoe sy dit ervaar en aanpassings maak. Haar klitoris sal ‘n bietjie sagte, strelende aandag van sy voor- of middelvinger kry, want hy behoort dit te kan bykom as hy met sy hand om haar heup strek. Minnend sal hy haar komplimente gee, selfs al is dit net deur die steune, kreune en gromme van sy genot. En, as hy weet dit sal iets vir haar doen of dalk ‘n bietjie wil eksperimenteer, sal hy haar met die hand oor die boude raps – eers oor die een, dan oor die ander. Sommige vroue hou daarvan om in hierdie posisie ‘n bietjie gewiks te word, as manifestasie van die man se dominansie, of as deel van ‘n proses om hul “stout” gedrag te korrigeer. ‘n Hand waarvan die vingers lekker slap en effe oopgesprei gehou word en wat van skouerhoogte af ploffend op die boud neerkom raps al te lekker. As sy ingestel is op ‘n bietjie slae van hierdie aard – as straf vir haar stoutigheid – sal ‘n flink raps haar vagina wellustend om sy vool laat kramp. ‘n Harde raps laat pragtige rosige vingerstrieme wat sy later genoegdoenend in die spieël sal kan bekyk. Sy sal dit ook geniet as hy, na die wikshoue, ‘n opmerking maak oor hoe nodig sy dit gehad het. Sy sal dit verder geniet as hy daarna met sy hande besitlik haar twee boude vasgryp – en letterlik met sy vingertoppe in hulle ingegrawe haar poesie vinnig, wild, dierlik en diep pomp.
Van ‘n spieël gepraat: As mens gelukkig is om ‘n groot spieël langs jou te hê tydens jou hande-vievoet-naaisessie, is jy gelukkig. Want, as jy die man is kan jy jou daarin verlustig hoe hoe haar tiete rondswaai, hoe haar hande die meubelstuk krampagtig van die lus vasklem en hoe haar mond oopgaan van die lekkerte. En jy kan sommer ook ‘n bietjie loer na jou eie bewegings en jou daarin verlustig. Sy, op haar beurt, sal jou oopgesperde mond, jou wasige, wydgerekte oë, jou wild pompende onderlyf en jou nat vool wat dalk met die terugwaartse pomphale in die lig glim, besonder geil vind.
In die hande-viervoet-posisie met bene gebuig hoef die vrou nie heeltemal passief te wees nie. Omdat sy met haar hande teen iets stewigs druk kan sy ook teen die man se vorentoe stote begin terugstoot. Gesinchroniseerde teenstote in pas met syne kan dit vir albei meer genotvol maak. Sy kan ook haar maat ‘n bietjie terg deur af en toe haar onderlyf ‘n bietjie te lig, deur die bene meer reguit te maak. Hy moet dan op sy tone begin staan om met sy vool behoorlik in haar in te dring. Aangesien sy sy voete kan sien, kan dit vir haar besonder eroties en genotlik wees. Sy kan sien hoe gretig hy sy hakke lig om op sy tone kom, sy hande hard remmend aan haar heupe, om steeds wellustig diep in haar te kan indring.
As haar minnaar dink sy is by of naby haar orgasme sal hy gereedmaak om ook te kom. Want, dis vir ‘n vrou nie aangenaam om in die hande-viervoet-posisie te bly nadat sy haar orgasme bereik het nie. As bedagsame minnaar sal hy sorg dat hulle heerlik genotvol hul laaste fase saam uitry. Hy sal haar met wellustige, flink, harde en diep stote peper, terwyl hy met hande stewig om haar heupe geslaan haar hard terugrem. Hy kan ook haar kop aan haar hare terugrem. Hopelik sal hy, as hy sy fyndraai bereik, haar vir oulaas bedagsaam komplimenteer oor haar vroulike passie. En hopelik sal hy met brullende genotskrete teenoor haar aandui – dalk ook haar naam uitroep – dat sy orgasme met haar manjefiek is. Sy hoogtepunt sal haar heelwaarskynlik stimuleer om ook in golwende orgasme oor te gaan. As albei se genot bedaar het, sal hy, soos ‘n ware heer ‘n minuut of twee neem voor hy stadig, terwyl hy haar lyf sagkens streel, uittrek. Hy sal haar aan die hand vat en haar ophelp terwyl hy dankbaar in haar oë kyk.
Wat kommunikasie betref, as jy die vrou is kan jy die erotiese gevoelens verhoog deur jou minnaar te komplimenteer met “Ek’s mal oor jou!”, “O, dis lekker!” of, meer eksplisiet “Jy naai so lekker!”. Of, as hy iets doen wat jou aanstaan, hom aanmoedig met “Ja, nog, nog!”, “Hou so aan!” of “Ja, steek my diep!” En, as jy dink hy moet jou flinker steek, hom aanmoedig met “Naai my harder!”, “Gee my daai piel, gee hom voluit!” of “Vat my poes, vat hom voluit! Hy’s joune!”.
As manlike minnaar moet jy responsief teenoor haar uitinge wees. Sy sal kommentaar van jou baie waardeer. As jy nie seker is hoe eksplisiet jou kommentaar moet wees nie, kan jy redelik oneksplisiet begin en dit dan geleidelik opwerk. Jy kan begin om jou gevoelens uit te druk deur hartstogtelik te kreun “O, dis so geil!” terwyl jy stadig pompend oor haar boude en rug vryf. Dan kan jy, terwyl jy jou tempo versnel, dinge sê soos “Ek’s dol oor jou!” en “Ek’s mal oor jou boude!” en “Jou swaaiende tiete maak my gek!”. Terwyl jy oor haar anus vryf kan jy iets sê soos “Jou holletjie maak my supergeil!”. En dan, terwyl jy al hoe meer opgewerk raak dit teenoor haar wys met: “Jy’t my nou superjags!” of “Ek voel jou warmte om my vool!”. Terwyl jy harder pomp kan jy dinge begin sê soos: “Jy’s lekker jags, ne!”, “Ek wil jou hard naai!” of “Ek wil jou diep naai!”. En dan, weer meer komplimenterend “Vat my hele vool”, “Jou poesie is so warm!” en “Jy klem so lekker om my vool met jou poesie!” en, terwyl jy in wilde oorgawe pomp en jy voel jy is naby fyndraai “Jy is net myne!” en “Ek wil my in jou leeg naai!”. As jy dan kom kan jy, terwyl jy aan haar heupe rem en jou vool diep in haar ingestamp het en daar hou, iets uitkreet soos “Ek kom, ek k-o-o-o-mmm!” of “Ek stort, ek stort my saad!” of “Vat my hele piel -– ek k-o-o-o-mmm!” Jy sal natuurlik ook nie nalaat om liefdevolle woordjies soos “My skatjie” en “My liefie” op gepaste plekke tussenin te gooi nie. Want, tussen alles deur wil elkeen darem weet of die ander een ook vir hom/haar omgee. Die belangrike punt is dat mens tydens seks, veral met hierdie posisie, met woorde en sêdinge op groot skaal tot die erotika kan toevoeg. Dit kan ‘n fees wees om met woorde mekaar se geilheid aan te wakker en so tot groter bevrediging by te dra. Dis heerlik as mens eers die grens oorgesteek het en in die gewoonte gekom het om eerlik, intiem en eksplisiet met jou seksmaat te kommunikeer. Sodoende spreek julle mekaar se behoeftes baie beter aan.
Opsommend, die voordele van die hande-viervoet-posisie is:
– Die man het meer vryheid van beweging en handeling as met omtrent enige ander posisie. Hy kan sy stootpatroon afwissel – van sag, stadig en vlak na hard, vinnig, diep en kragtig. Hy kan ook die hoek van sy stywe vool makliker verstel vir spesiale stimulasie as by baie ander posisies. Byvoorbeeld, hy kan die kop van sy vool betreklik maklik teen die voor- of agterwand, of die sywande van die vagina, laat gly. Hy kan die G-kol ook goed met sy akker stimuleer. Sy hande is ook meer vry vir streling van haar boude, rug, sye, heupe en dye en, in sekere gevalle, ook die borste. Met sy vingers kan hy ook die klitoris manipuleer.
– Dis ‘n posisie met hoë geilheidsgevoelens vir beide man en vrou, weens die wilde pompaksies. Daar is ook die goeie visuele uitsig vir die man. Hy kan ‘n groot deel van haar lyf sien en kan ook sien hoe sy penis in en uit haar beweeg – erg opgeilend vir ‘n man. Sy kan genot daaruit put om te weet hy bekyk haar lyfdele.
– Die posisie gee ‘n hoë mate van bevrediging as die man dominant en besitlik en die vrou onderdanig is en soms bietjie ‘op haar plek gesit’ wil word. Dit geld nie net as basiese ingesteldhede nie, maar ook tydens rolspel, net vir die sessie.
– Dis ‘n goeie posisie as die paar lekker geil vir mekaar is en in die bui is vir wilde, dierlike seks. Dis die ideale manier om ‘n nag van passie mee af te sluit, nadat seks in ander posisies geniet is. Omdat hy dan al een of meer kere gekom het, sal die man ook geneig wees om nie so gou te kom nie.
– ‘n Paartjie goed geoefen in hierdie posisie kan makliker seks in ongewone plekke hê, bv. in ‘n kantoor of in openbare of semi-openbare plekke, gewoonlik in die vorm van ‘n kitswoeps (kwiekie). Want, as sy ‘n rompie aan het en sy buk, is dit heel maklik vir hom om dit op te trek, oor haar rug te gooi en haar broekie af te trek. Haar agterstel is dan ten volle ontbloot en hy kan agter haar posisie inneem om die ding te doen, haastig of minder haastig. Vir baie pare is seks op uitdagende, riskante plekke uiters genotvol.
Die nadele van die hande-viervoet-posisie is:
– Dit kan betreklik gou vermoeiend raak, veral vir die vrou – weens die betreklik inspannende posisie waarin sy moet staan.
– Omdat die geilheidsgevoelens hoog loop kan die man te gou kom en die vrou onbevredig laat. Hierdie is veral ‘n probleem as daar nie kort vooraf eers in ‘n ander posisie seks gehad is nie – en die man ‘n keer of wat gekom het nie.
– Die posisie het minder intimiteit as ander posisies, veral aangesig-tot-aangesig-posisies. Dis egter nie ‘n probleem as mens daarvoor kompenseer met intieme, eksplisiete verbale kommunikasie nie.
Die hande-viervoet posisie is veral geskik vir sekere omstandighede. Dis ‘n posisie wat mens by wyse van afwisseling of aanvulling tot ander posisies in jou sekslewe met groot vrug kan gebruik.
Mag almal wat dit probeer dit geniet!
bydrae: Geilman
