Bel nou, betaal later

Vodacom het ’n nuwe diens beskikbaar gestel wat dit moontlik maak vir voorafbetaalde kliënte om oproepe op krediet te maak.

Om te kwalifiseer moes jy ten minste R29 se lugtyd per maand gekoop het vir die vorige ses maande.

Jy kan R10 lugtyd op rekening kry.

(via MyBroadband)

Lewer kommentaar

Leave a Reply