Wat maak ’n penis mooi? Die vraag is deels beantwoord deur ’n onlangse studie gepubliseer in The Journal of Sexual Medicine. Die studie wou vasstel of sekere abnormaliteite in manlike geslagsdele ’n vrou sal afsit daarvan.Wat hulle op die stadium weet is dat die opening in die kop van die penis is glad nie belangrik …
Kategorie Argiewe:Seks
Bestaan kondome wat van kleur verander as dit ’n oordraagbare siekte teëkom
Dit was onlangs in die nuus dat drie leerders, almal jonger as 15 jaar, het ’n kondoom ontwerp wat van kleur verander as dit ’n seksueel oordraagbare siekte teëkom. ’n Lagie in die kondoom se materiaal bevat glo molekules wat reageer as dit met enige bakterieë of virusse in aanraking kom wat met seksueel oordraagbare …
Lees meer “Bestaan kondome wat van kleur verander as dit ’n oordraagbare siekte teëkom”
Beeldjies vir pasgetroudes
Chinese beeldjies uit die 19de eeu wat gewilde geskenke was vir pasgetroudes.
Elektriese vingers!
Tradisionele vibrators is nie vir almal nie. Vir diegene wat ’n ander tipe stimulasie verkies is daar nou die Jimmyjane fingertip vibrator.Die X bestaan uit twee vibrerende kappies vir twee vingers. Om die klitoris in stereo te bewerk.Hierdie tipe van vibrasie nie goed genoeg vir jou nie? Die amp kan jou ook ’n ligte skok …
‘n Kaart vir skoppelnaai
The Swinger Club Map is ‘n kaart en gids tot die die wêreld se swingers klubs. Dit is ontwerp sodat mense klubs kan vind en dit kan beoordeel.As mens so na Suid-Afrika kyk op die kaart is Johannesburg die nommer een stad vir swingers. Die verrassing op die kaart is Oudtshoorn, wat ook ’n klub …
Sy as in jou dildo
Die ontwerper Mark Sturkenboom het ’n “memory box” ontwerp wat ’n intieme nagedagtenis aan jou gestorwe geliefde bevat.Die glas dildo vang eerste mens se oog. Dit bevat ’n houertjie vir ’n bietjie van jou geliefde se as. Verder is daar ’n houer vir sy gunsteling parfuum, ’n ring-houer en luidsprekers wat jy aan jou foon …
Kamasugar
Die Italiaanse kunstenaar Massimo Gammacurta het hierdie Kamasugar stokkielekkers ontwerp om aan te suig. Sy inspirasie vir dié stokkielekkers was die Kama Sutra.
Draadtrek Karaoke
Hierdie Japanese TV-program, Sing What Happens, toets hul deelnemers se karaoke-vaardighede deur die deelnemers seksueel te stimuleer met die hand of voete terwyl hulle sing. Die wenners moet hul noot kan hou.
Die ideale ouderdom van jou seksmaat
Die ideale ouderdom van seksmaats vir mans en vrouens verskil. Met “ideaal” word bedoel die ouderdom wat jy verkies jou seksmaat moet wees.Navorsing aan ’n Finse universiteit het bevind dat mans en vrouens verskillende ouderdomme verkies en dat vrouens meer geneig is om hul ideale ouderdom te kry.’n Vrou verkies normaalweg ’n maat wat min …
Liefde maak seks beter vir vroue
Liefde en toewyding kan maak seks fisies meer bevredigend vir baie vroue.Onlangse navorsing het bevind dat vroue wat hul seksmaats werklik lief het voel ook minder geïnhibeer en meer bereid is om hul seksualiteit te verken.
