Kondome: Veilig, kleurvol en smaaklik

Die Suid-Afrikaanse regering gaan R3,5 miljard spandeer oor die volgende drie jaar om hul standaard, gratis kondoom op te kikker met geure en kleure.Die inkopielys bestaan uit 3 miljard manlike kondome, 54 miljoen vroulike kondome en 60 miljoen sakkies smeermiddels.Driekwart van die manlike kondome moet ’n kleur en ’n geur hê en die res moet …

Bestaan kondome wat van kleur verander as dit ’n oordraagbare siekte teëkom

Dit was onlangs in die nuus dat drie leerders, almal jonger as 15 jaar, het ’n kondoom ontwerp wat van kleur verander as dit ’n seksueel oordraagbare siekte teëkom. ’n Lagie in die kondoom se materiaal bevat glo molekules wat reageer as dit met enige bakterieë of virusse in aanraking kom wat met seksueel oordraagbare …

Gardnerella vaginalis

Vraag: “My voël se voorvel het vernou en het krake in en is baie seer veral met seks. Kan suikersiekte die oorsaak wees?dankie”xxBen:Ek is nie ´n mediese praktisyn nie en kan jou ongelukkig nie help nie. Jou simptome lui ook nie vir my ´n klokkie in verband met enige seksueel oordraagbare siektes nie. Ek stel wel …

Seksueel oordraagbare siektes

Jy kan ‘n seksueel oordraagbare siekte opdoen weens onveilige seks, normaalweg seks sonder ‘n kondoom.So ‘n siekte moet behandel word sodra jy daarvan bewus word. Skade weens die siekte by vrouens kan uiteindelik op onvrugbaarheid uitloop. Hoe gouer dit behandel word, hoe beter is die kanse om ernstige skade te voorkom.Sorg dat jy jou altyd …