The Swinger Club Map is ‘n kaart en gids tot die die wêreld se swingers klubs. Dit is ontwerp sodat mense klubs kan vind en dit kan beoordeel.
As mens so na Suid-Afrika kyk op die kaart is Johannesburg die nommer een stad vir swingers. Die verrassing op die kaart is Oudtshoorn, wat ook ’n klub het.
