Opnames onder jongmense toon ’n onderdrukkende kultuur met jong mans wat nie veel omgee vir jong vroue se plesier of selfs toestemming met betrekking tot anale seks nie.Volgens navorsing onder jong vroue word hulle gereeld gevra vir anale seks, maar hulle sê nie sommer ja nie. Dit gebeur egter dat hulle wel uiteindelik anale seks …
Lees meer “Anale seks tussen jong mans en vroue is dikwels onder dwang en pynlik”
