Anale seks tussen jong mans en vroue is dikwels onder dwang en pynlik

Opnames onder jongmense toon ’n onderdrukkende kultuur met jong mans wat nie veel omgee vir jong vroue se plesier of selfs toestemming met betrekking tot anale seks nie.

Volgens navorsing onder jong vroue word hulle gereeld gevra vir anale seks, maar hulle sê nie sommer ja nie. Dit gebeur egter dat hulle wel uiteindelik anale seks het, maar nooit daartoe ingestem het nie.

Nie alle anale seks vind plaas onder die omstandighede nie en dit kan so beoefen word dat dit vir albei partye ’n plesier is. Die bevinding van die navorsing is dat ’n meer oop gesprek rondom die onderwerp nodig is in die samelewing.

Die navorsing is verlede jaar gepubliseer in die British Medical Journal.

Lewer kommentaar

Leave a Reply