******* **** skryf: “Ek en my vriend gaan nou al 10 maande uit, ek en hy is al 10 jaar lank werkskollegas. Hy is my vriend en het alles met my gedeel oor sy vorige meise waarby hy een seun het, sy het uit n vorige verhouding n dogtertjie. Ek het geen kinders nie. Ek …
Kategorie Argiewe:Seks
Krom penis
Michael skryf: “Ek het vandag ‘n snaakse vraag. My meneer is in ‘n snaakse manier gebuig. Hy is gebuig maar nie soos ander mans sin wat boontoe gebuig is nie, hy buig na onder wanneer styf. Verder kan ek ook sê dat die skag aanvanklik 90 grade begin teen my lyf en dus vandaaraf afkrom …
Geslagsverandering
***** *** ****** skryf: “EK IS NOG NIE OP HORMOON PILLE NIE, WEET NIE HOE OM MY DOKTER TE NADER NIE. DIT IS AL VIR 15 JAAR DAT EK SO LEEF, AS N TRANSEKSUEEL”Antwoord: Jy sal ook vir ‘n sielkundige evaluasie moet gaan. Miskien wil jy hier begin en die sielkundige vra om jou na …
Biseksualiteit
T**** skryf:”Ek is biseksueel. Ek het ‘n vriend wat een aand by my geslaap het en ons het met mekaar gespeel. Masturbeer en gesoen en so aan. Ek weet nie of hy so is nie want ons het dit net die een aand gedoen terwyl ons onder die invloed was. Nie erg nie ons het …
Penisgrootte
* ***** *** ******** skryf: “Ek kan nogal glo dat vrouens nie n maatband vat bed toe nie maar ai. Ek glo egter steeds dat die vrouens net se dit maak nie saak nie net om ons mans te troos. Ek kan net se dat my vrou se $&$*&^% so groot is dat ek al …
Klein testikels
Jason skryf:”Ek het klein ballas. Ek wou net weet hoe maak mens dit groter? Kan dit komplikasie eendag veroorsaak? Ek het al seks gehad en toe voel ek niks, nou dink ek, ek gaan maar gay raak, want ek sal nooit vrouens kan plesier gee nie…HELP”Ben:Jy het nie groot ballas nodig om plesier te put …
21 en gay
Anoniem skryf:”Ek is 21, en gay. Ek weet nie hoe om dit met my ouers te bespreek nie, alhoewel hulle al “suggestions” daaroor gemaak het. Ek het onlangs verlief geraak op iemand, en wil sulke “gelukkies” met almal om my deel. Ek wil ook aan mense verduidelik dat om gay te wees nie net ´n …
Hy is lou
***** ****** skryf: “Ek wil graag by jou uitvind wat is fout as ek en my man omtrent een maal in twee maande seks het. Die ergste van alles vir my is dat hy seksvideo’s sit en kyk en self met hom speel, en ons het geen sekslewe nie. Wat moet ek doen?”Antwoord: Meeste getroude …
Orgasme! Hoe?
A**** skryf: “Ek was vir 12 jaar getroud en is onlangs geskei. Ek weet niks van orgasme af nie en het nog nooit een (ek dink) myself gehad nie, selfs toe ek getroud was. Ek het weer iemand ontmoet en ek sit met ‘n probleem. Hy doen alles net reg en ek weet nie of …
Selfbevrediging
Anoniem skryf: “Eersten baie dankie vir ‘n puik rubriek. My vraag gaan dalk vir jou na ‘n wolhaar storie klink (ek self kry skaam daaroor). Ek is ‘n baie bevoorregte (of gestrafde) man, in die sin dat my penis baie lank is, ‘n hele 24cm met ereksie. Ek het ‘n tegniek ontwikkel waar ek (met …
