A***** skryf: “Ek will graag die volgende weet: 1) Op watter ouderdom moet ek vir my dogters vertel van al die nodige dinge? 2) Wat presies moet ek hulle meedeel? 3) Kan jy my die nodige inligting gee om aan hulle te vertel op ‘n manier wat hulle kan verstaan.”Ben:Hierdie is ‘n warm patat vir …
Kategorie Argiewe:Seksualiteit
Geslagsverandering
***** *** ****** skryf: “EK IS NOG NIE OP HORMOON PILLE NIE, WEET NIE HOE OM MY DOKTER TE NADER NIE. DIT IS AL VIR 15 JAAR DAT EK SO LEEF, AS N TRANSEKSUEEL”Antwoord: Jy sal ook vir ‘n sielkundige evaluasie moet gaan. Miskien wil jy hier begin en die sielkundige vra om jou na …
Biseksualiteit
T**** skryf:”Ek is biseksueel. Ek het ‘n vriend wat een aand by my geslaap het en ons het met mekaar gespeel. Masturbeer en gesoen en so aan. Ek weet nie of hy so is nie want ons het dit net die een aand gedoen terwyl ons onder die invloed was. Nie erg nie ons het …
21 en gay
Anoniem skryf:”Ek is 21, en gay. Ek weet nie hoe om dit met my ouers te bespreek nie, alhoewel hulle al “suggestions” daaroor gemaak het. Ek het onlangs verlief geraak op iemand, en wil sulke “gelukkies” met almal om my deel. Ek wil ook aan mense verduidelik dat om gay te wees nie net ´n …
Gay of nie
Johan skryf: “Daar is websites waar die ou mense kan ontmoed soos www.gumtree.co.za, gaydar, mambaonline, dis uitstekend vir gay mans wat nie in bars en clubs uithang nie. Dan is daar ‘n gay koerant met die naam EXIT beskibaar by CNA vir R15 daar is kontak besonderhede vir gay kerke en dies meer in. Stuur …
Watwo te vet vir seks?
Een van die hartseerste nadraaie van die moderne Westerse wêreld is die verwerping van die sogenaamde vet vrou. Almal is op diëte en kyk op die ou dikke, wat as ‘n mindere mens beskou word, neer. Maar dit was nie altyd so nie. Talle beeldjies van vet vrouens wat uit die Steentydperk, ongeveer 25 000 …
Seks en jou voorkoms
Wanneer vrouens seks het produseer hulle dubbel die hoeveelheid van die hormoon estrogeen as normaalweg. Dit sorg vir ´n ´n gladde vel en blink hare. Die sweet wat geproduseer word help ook om die vel ´n helder glinster te gee. Nog ´n ekstra bonus is die sowat 6 kalorieë wat in die proses verbrand word. …
Spirituele seksualiteit
Laat ek dit sommer nou dadelik uithaal en op die tafel neerplak: Ek is nie ´n groot aanhanger aan van enige New Age of ander sogenaamde spirituele bewegings nie … om dit nou mooi saggies te stel. Ek kry egter ´n briefie die week van Melinda wat vra of ek nie oor hierdie kant van …
