Seks en jou voorkoms

Wanneer vrouens seks het produseer hulle dubbel die hoeveelheid van die hormoon estrogeen as normaalweg. Dit sorg vir ´n ´n gladde vel en blink hare. Die sweet wat geproduseer word help ook om die vel ´n helder glinster te gee. Nog ´n ekstra bonus is die sowat 6 kalorieë wat in die proses verbrand word.

Wie wil nou 10 lengtes gaan swem as jy iets meer plesierig kan doen en net soveel oefening kry? Boonop strek dit amper elke spier in die menslike liggaam.

Seks help ook vir ´n ligte depressie. ´n Toe neus is binne minute oop en selfs hooikoors en asma word vir ´n tyd op die rak geplaas.

Die speeksel wat tydens ´n soen geproduseer word hou die tandbederf weg, maar die beste nuus is dat seks in der waarheid help om ´n hoofpyn te verlig.

bydrae: Ben Brand

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

  1. Al raad wat ek het is laser verwydering van hare, maar dit is baie duur en
    mag moontlik n verleentheid wees vir jou, maar daar is ongelukkig nie veel
    ander raad nie.

  2. Ek het redelik baie geslagshare maar ek wil dit nie skeer nie ek wil weet
    of daar maniere is hoe ek daar van kan ontslae kan raak sonder dat ek na 'n
    week gaan jeuk of sukkel met ingroei hare ens. nie. Laat weet my asb ek wil
    regtig iets rondom die saak doen, dit is besig om my drang vir seks te
    belemmer.

Lewer kommentaar

Leave a Reply