Een van die hartseerste nadraaie van die moderne Westerse wêreld is die verwerping van die sogenaamde vet vrou. Almal is op diëte en kyk op die ou dikke, wat as ‘n mindere mens beskou word, neer.
Maar dit was nie altyd so nie. Talle beeldjies van vet vrouens wat uit die Steentydperk, ongeveer 25 000 gelede dateer, was al in Eurasië gevind. Deur die millenia was mans, van alle kulture, obsessief oor vet vrouens. Kyk na die dansende boere met hulle ereksies en hul vet boerinne in die skilderye van Brueghel. Vet vrouens was sag en sensueel deur Rubens geskilder – van die selluliet op die dye, stuitjievetjies, die dimpels op die boude. Die vrouens op die doeke gloei van lewenslus, terwyl hulle blosend vir hul bewonderaars oor eeue heen ontbloot word. Dan is daar Rodin wat die vet dye en boude van vrouens met oopgespreide bene uit dik klonte klei onder sy hande voel vorm het – sy hande bloot spieëls van die vrouens in sy lewe. Later, toe film by beeldende kuns begin oorneem het, het ons nog tot onlangs Marilyn Monroe gehad – met haar selluliet en diep tietkloof en sy was almal se liefling. Russ Meyer was die laaste rebel teen die maer getygolf wat flieks vanaf die 1970’s begin oorneem het.
Toe kom Twiggy, unisex en modeontwerpers wat anders na vrouens kyk as heteroseksuele mans en alles was beduiwel van daardie tyd af. Groot persentasies 40 tot meer as 50 persent van lande se vroulike bevolkings word as vetsugtig of obees beskou. Westerse vrouens van veral die Engelsprekende lande word gebreinspoel dat hulle kwansuis maer moet wees voordat hulle sosiaal aanvaarbaar sal wees, en les bes, liefgehê sal word. Volronde vrouens kan nie klere kry nie, hulle sit moeilik op klein stoeltjies in restourante, hulle is te skaam om in ‘n bikini te verskyn, en aanvanklik so selfbewus oor hulself wanneer dit by seks kom. Kwakke met hulle eetlusdempers maak fortuine daaruit.
En dit is alles ‘n klug. Regoor die wêreld, buiten in blanke, Angloglottiese lande, word volronde vrouens as die ideaal beskou. Peins oor die fassinering wat Saartjie Baardman vir mans regoor die wêreld ingehou het. Luister na die liedjie “Boude” wat so lustig in die Kaap gesing word. Kyk na die mans se reaksies wat na die sidderende mae, boude en dye van bellydancers in die Midde-Ooste kyk. Let op met watter wellus mans na die glimmende boude, dye en tiete van skamelgeklede dansende vrouens in etniese omgewings kyk. Die swart populasie van die VSA gebruik met trots die woord Phat om die vetheid van hulle vrouens te beskryf. Kyk bietjie op die laataand musiekprogramme na die selfversekerdheid en sensualiteit waarmee daardie vrouens hulle bates ten toon stel en moedswillig dit laat sidder en dril terwyl hulle dans – wetende dat hulle honderdduisende ereksies wêreldwyd veroorsaak – luister sommer na die woorde ook as jy nog wonder. Dis nie verniet dat Beyonce met haar wye heupe en dik dye as ‘n seksgodin deur baie Amerikaners beskou word nie. Gaan na Rio de Janeiro met karnival of loop op die strand rond en kyk na al die vet vrouens wat met so min as bloot ‘n G-string rondlê met ‘n bondels jagse mans om hulle. Op die internet is daar duisende pornografiese webwerwe met die soekwoord BBW vir Big Beautiful Women waar die gefrusteerde blanke mans hulle fantasieë kan uitleef.
Nee, my vet, Meisie van Pretoria, daar is niks meer sensueel as die sagte vet van ‘n plomp vrou se dye nie. Dis verskriklik prikkelend om te sien hoe ‘n vrou se tiete swaar swaai en haar boude sidder terwyl sy van agter genaai word, en daar is niks meer eroties as wanneer haar boude sulke stywe selluliet hompe trek wanneer sy afkom. Glo jou man as hy vir jou vertel dat jou welbedeeldheid hom aandraai – hy is een van baie ander wat jou soos ‘n seksgodin sal vertroetel. Seksualiteit is in elk geval in die brein gesetel, as jy besef watter impak jou liggaam op meeste mans het, en jy meer selfversekerd oor jou liggaam voel en sensueel optree, mag jou erotiese lewe weer sy sprankel terugkry. Gaan koop eerder vir jou baba-olie en ‘n G-string en los die dieëtkursus. Trek die G-sting aan en vra hom om jou rug te masseer. Loop eers so ‘n bietjie voor hom rond in die G-string en tel die botteltjie olie voor hom van die vloer af op ens. Vertel ons wat gebeur het. Miskien, as hy lank genoeg met jou en die olie speel, sal die anale seks ook nie meer ‘n probleem wees nie …
bydrae: Uther Pendragon

Ja, jy het inderdaad 'n probleem … die vrou, die vet en die pil, en dan natuurlik die seks … Ek het ongelukkig nie vir jou beter raad as dit wat jy reeds gedoen het nie, maar as jy respek begin verloor, gaan die liefde binne kort volg … naar maar waar. Dit is ongelukkig 'n probleem as vet die oorsaak raak van 'n verhouding wat begin agteruit gaan, maar weereens, dit is iets wat baie gebeur en baie mans kan net nie vrede maak met die vetrolletjies oral om ons vroue se lywe nie. Soos ek kan aflei het jy reeds probeer om haar te oortuig dat oefen en gesond eet die beter opsie is, jy het reeds mooi gepraat en aan gebied om die kostes te dra van wat ookal gedoen word aan die vet, maar as sy nie haar samewerking wil gee nie is daar eintlik niks meer wat jy daaraan kan doen nie. Dieet en oefen is iets wat van die persoon self moet kom, geen mate van slegsê, oortuiging of wat ookal gaan 'n persoon wat NIE WIL NIE laat verander in een wat WIL nie.
Baie baie sterkte, hoop dinge werk uit vir jou (of jy ontwikkel 'n voorliefde vir "vol" vroue … grappie)
Ek en my meisie het op kollege ontmoet, en daar was sy so 'n pratige meisie, nie maer nie, maar ook nie vet nie, sy was net reg. Ons verhouding het aan beweeg en ons het later besef dat kondome nie altyd veilig is nie. Ons het saam besluit dat dit veiliger sou wees as sy op die pil sal gaan.
Ek het vir haar al die nodige informasie gekry en ook die pille, en van toe af is sy op die pil. Nou al 2 jaar, en ek kry nogteeds elke maand vir haar die pille, en bel haar alke dag om haar te help onthou. Maar soos almal weet maak die pil vet, en ons het dit geweet. Sy't gesê dis ok sy sal net dieet en oefen.
Aan die begin het ek nie ge"worry" oor die paar ekstra kilo's nie want sy het nie vet gelyk nie, maar nou raak dit net 'n probleem, sy raak net vetter by die dag. As sy by my is maak ek 'n punt daarvan dat ons gesond eet, maar die probleem is as sy by haar huis is, dit werk so by haar huis: sy staan op, gaan werk toe, kom huistoe, eet, klim in die bed, en slaap. Dit is elke dag haar roetiene. Ek het al vele male vir haar gesê sy moet 'n bietjie oefening inkry. Ek het 'n ooreenkoms met haar aangegaan, as sy net sal gaan gim, dan sal ek haar gim kostes betaal. Maar dit help nie, sy volg nog steeds elke dag haar boring roetine.
Sy weet dit nie maar dit beinvloed ons sekslewe geweldig, dit is net nie meer dieselfde nie. Al wat ek deesdae sien as ons liefde maak is vetrolle. Ek was nog nooit oorgewig nie, en ek oefen elke dag, dis 'n groot vrees wat ek. Mense wat probeer gewig veloor het ek respek voor, maar mense wat niks daaraan doen nie, het ek nie respek voor nie.
Ek is regtig baie lief vir haar, en ek kan nie dink hoe ek sonder haar sal kan lewe nie. Ek is besig om respek vir haar ook te verloor, en elke keer as ek met haar probeer praat raak sy kwaad, en ja ek het al daai mooi praat, kom met 'n daai opsie probeer, al baie.
Help asb, ek wil haar nie verloor nie.
Hi Ben
Ek is so 13 jaar getroud en ek glo ons het so ´n normale huwelik soos ander wat al 13 jaar getroud is."
"Ek was baie maer toe ons getroud is. Het so 52kg geweeg en is 1.65m lank. Met twee kinders en die jare weeg ek nou so 90kg en dit is net of ek nie dieselfde uit my sekslewe kan kry as toe ek maer was nie. Ek was so drie jaar terug baie siek en het weer gewig verloor en dit was vir my weer baie lekker om seks te hê maak nie saak hoe ons dit gedoen het nie."
"Is dit ek of is dit so dat ´n oorgewig vrou dit nie so geniet soos iemand wat mooi maar is nie? Dit is net makliker vir ´n maer persoon om sommige posisies te doen. My man sê ek is vir hom nog steeds mooi en sexy maar ek glo dit nie. Ek is nou op ´n dieet. Kan dit dalk wees dat dit my seksdrang verlaag? My man is ´n baie warm man en ek glo dit kan ´n probleem raak."
"Dan is daar nog iets. Hy wil ook baie graag anale seks hê. Ek het vir hom gesê ek is te vet en ons het al probeer maar ek weet nie so mooi nie. Dit is baie seer en ek kan net nie lekker daar inkry nie en ek glo dit is die vet wat die probleem is. Wat moet ons doen dat ek meer gemakliker kan wees met dit? Baie dankie vir die site. Mens is skaam om oor die goed te praat en ek glo dit is belangrik vir enige verhoudig.
Meisie
Ek ken heelwat "vet" persone met ´n gesonde sekslewe. Net so ken ek persone wat onlangs gewig aangesit het en dit klink vir my asof seks vir hulle meer ´n gehyg na asem is as enige iets anders. Die punt hier is dat daar meer as gereeld ´n verband is tussen die genot wat jy uit seks put en hoe gemaklik jy in jou eie liggaam is.
Dit klink nie asof jy tevrede is met jou liggaam nie en daarom is die kanse minder dat jy net soveel genot uit seks sal put soos voorheen. Jy behoort dus te werk aan die aanvaarding van jou eie liggaam of daaraan te dink om bietjie gewig te verloor tot op die punt waar jy weer gemaklik voel.
Die dieet kan beslis jou seksdrang verlaag. ´n Dieet wat bloot daarop gemik is om jou te laat kilogramme verloor is nie noodwendig gesond vir jou nie. Persoonlik sou ek gesond eet en oefening doen om daardie ekstra vetjies af te skud.
As jy nie hou van die idee van anale seks nie, dan moet jy dit so aan jou man oordra en hy behoort dit so te aanvaar. Indien jy dit graag wil doen, maar dit moelik inkry kan jy enige (waterbasis) smeermiddel gebruik om te help. Ek glo nie die vet is die probleem nie.
Waarom wil enige regdenkende mens anale seks hê? Wat is fout met diegene?
Dis ń walglike idee en glo my ek is nie in die minste verkramp nie. Cinnilingus, fellatio en enige posisie of plek of tyd… geen probleem, maar in die gat wat bedoel is om mee te ontlas? Gagga!!!
Dink net die stank en besmeerde beddegoed??? Enige regdenkende mens sal wil kots. Walglik!!!
Het diegene nie reeds genoeg kak in die lewe nie; wil hulle nou dieper daarin?
Prostaat ondersoeke was pynlik al is die instrument ń dun ou vingertjie. Hoe erg en seer moet dit wees met ń geswolle penis in jou rektum? Al wat ek verder ervaar het was ń gevoel van dringende ontlasting. Wat DOEN jy aan jou geliefde of is ky ń masochis?
SIES vir alle mans wat die 'agterdeur' wil gebruik.
Gaan sien ń psigiater dringend; duidelik dink jy met jou poepol ipv jou kop!
Met gay mans is dit anders. Ek het heelwat gay vriende en al kan ek anale seks op geen vlak verstaan nie moet die twee betrokkenes darem altwee die pyn en ongemak deurmaak en is dit nie eensydig nie. En hulle het my ook verseker dat hulle selde die anale roete volg en veel eerder dye teen mekaar geknyp, mildelik met Vaseline geolie.