Bea Arthur 1922 – 2009

Die Amerikaanse aktrise en komediant Beatrice “Bea” Arthur is op 25 April oorlede aan kanker. Sy was 86 jaar oud.

Arthur was veral bekend vir haar rol as Dorothy is die TV-reeks The Golden Girls. Vir Dorothy en die hoofkarakter van die reeks Maude het sy Emmy-toekennings ontvang. Sy het ook ‘n Tony-toekenning ontvang vir haar rol in die Broadway musiekblyspel Mame.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar