Aanplantings van beet, geelwortels, kropslaai, radyse en rape kan hierdie maand gedoen word.
Plant jou bone hierdie maand.
Ertjies kan nou bemes word. Sorg dat daar ondersteuning is vir die plante en erd dit effens op.