Tienerseks

**** ********* skryf: “Ek het vriende in graad 8/9/10 en 11. My vraag: Wat moet jongmense hulself afvra voordat hulle tot ‘n seksuale verhouding oorgaan. Byvoorbeeld: Is dit vir my belangrik om te weet dat my maat al voorheen seks gehad het? Hoe verskil die verskillende ouderdomme se gevoel oor seks.”Antwoord:Die eerste vraag behoort te …