Seks met die eks

‘n Nuwe studie het bevind dat amper die helfte van ouer tieners en jongmense weer verhoudings aanknoop met ‘n eks. Meer as helfte het dan ook seks as deel van die opmaak.

Die studie is gepubliseer in die Journal of Adolescent Research.

Lewer kommentaar

Leave a Reply