Verna Vels, baanbreker in die radio- en televisiebedryf, se onvergeetlike Liewe Heksie het in kinders van alle ouderdomme se harte gekruip.
Kollegas in die uitsaaiwese, Riaan Cruywagen en Iris Bester, vier haar lewe en bydrae tot ons kultuurskat.
Verwelkoming: Dorothea van Zyl.
6 Maart 16:00 | Boektent, Stellenbosch | 50 minute | R50