Vandag se kuns/ontwerp is ‘n koffietafel.
Die blou akriel reflekteer die lig op so ‘n manier dat jy vir ‘n oomblik kan dink dit is water. Hierdie “swembad” sluit ook ‘n duikplank in.
Dit is ontwerp deur Marcus Beck en Simon Macro.