Vir diegene wat wil weet of mens kondome kry wat nie latex bevat nie. Die antwoord is ja. Vra by jou apteek of hulle dit aanhou.Ekke skryf: “Ek het ‘n vraag wat ek dink ander ook dalk graag sal wil weet. Ek en my kêrel is nou ‘n jaar saam. Ek was voorheen getroud en …
Kategorie Argiewe:Seks
Ek en my vrou en die ander man
Ek is nou 63 jaar oud en het nou op die blog af gekom en ek lees oor al die vrae oor jou vrou met ‘n ander man dit was ook nooit in een van ons se gedagtes nie maar ons was so 1jaar getroud ek 25 sy 20 jaar oud toe ons een dag …
Hoë seksdrang
Haasbroekie skryf: “Wat kan ek maak om my seksdrang te verlaag. My drang is heelwat hoër as my vrou s’n en dit skep soms ‘n probleem.”Marthie van Zyl:Jy kan n uroloog gaan spreek oor jou seksdrang, maar dit is baie moeilik om uit die inligting wat jy vir my gee te bepaal wie die probleem …
Hy is te groot
Tracey skryf: “Ek hoop jy kan my so gou moontlik help om my sekslewe te herwin!! Ek is 19 en baie onkundig!! Ek en my verloofde is al 3 jaar saam ons het al vir amper 3 jaar al seks maar nog steeds het ek BAIE seer as hy “hom” insit dit veroorsaak dat ek …
Hoe veilig is ‘n kondoom
Ekke skryf: “Ek het ‘n vraag wat ek dink ander ook dalk graag sal wil weet. Ek en my kêrel is nou ‘n jaar saam. Ek was voorheen getroud en moet erken dit is nogal moeilik om nee te sê na mens weet hoe dit voel ens ens. In elk geval… My kêrel kla dat …
‘n Klein penis
Lodie skryf: “Mag ek vra hoehom vrouens mans kies met groot en lang penisse. Ek is ‘n midget wat besny is en my penis is baie klein. Al die meisies wat ek ‘n verhouding gehad het, as dit by seks kom dan wil hulle nie seks met my hê nie. Hulle sê dan hulle verkies …
Vrae oor die ereksie
Saartjie skryf:”Ek lees nou al die interesante vrae en antwoorde, sjoe, nee mar sjoe!Iets wat ek wil vra, wat nou deel van die sjoe is,hehe, die kruie(Damiana) wat julle voorskryf, ek lag nou lekker, moet mens die’ eet,drink, rook, gebruik as n “lube”? (ek lag my nou byna pap).en dan net ‘n laaste vragie, as …
Ek kom te gou
****é *** *** ***** skryf: “Ek is 27 en my meisie in 25. Wanneer ons (veilige) seks beoefen, gebeur dit soms dat een van ons gouer ‘n klimaks bereik as die ander een. Hoe kan ons maak dat ons tegelyktydig ‘n orgasme kan bereik? Mooi week vir jou.”Antwoord: Bly om te hoor julle is veilig.Dis …
Wie moet betaal?
Wie moet betaal vir die eerste afspraak? Die man of die vrou?Die man natuurlik, sê meeste ongetroude mans. It’s Just Lunch, ‘n maatskappy wat spesialiseer in afsprake vir enkellopendes wêreldwyd, het ‘n opname gedoen onder ‘n paar duisend van hul kliënte. Hiervolgens meen 82% van alle enkellopende mans dat die man moet betaal, dit terwyl …
Wat dogters moet weet
A***** skryf: “Ek will graag die volgende weet: 1) Op watter ouderdom moet ek vir my dogters vertel van al die nodige dinge? 2) Wat presies moet ek hulle meedeel? 3) Kan jy my die nodige inligting gee om aan hulle te vertel op ‘n manier wat hulle kan verstaan.”Ben:Hierdie is ‘n warm patat vir …
