’n Studie in die Journal of Sexual Medicine verlede jaar het bevind dat ma’s wat pas geboorte geskenk het se wederhelftes gereeld ’n verandering in hul seksualiteit ervaar. Dié veranderinge, soos ’n verlaging in die seksuele libido, hou verband met faktore soos stres en uitputting, wat normaalweg ervaar word na die geboorte van ’n kind.
Kategorie Argiewe:Seks
Bietjie kleur in jou sekslewe
Mahood skryf: Hi, ek is eintlik Engels maar is mal oor julle website en lees dit graag, verskoon maar as die Afrikaans nie altyd lekker is nie Hierdie is geen rassisme of enige van so aard nie, al wat ek wil weet is dat ek gaan nou met ‘n Afrikaanse meisie uit (blank), ek het …
Hulp met seks
Anoniem skryf: “Ek is 5 jaar getroud. Ek het ‘n goeie man en ons het ‘n hegte verhouding. Ek ervaar soms geen seksuele drange nie en is ook nie baie kreatief nie. My man het al gesê dat ek hulp met seks nodig het. Is daar hulpmiddels wat ek kan kry, ek is maar onkundig …
Geen testikels
Graag wil ek uitvind of ´n man steeds ´n orgasme kan bereik indien sy knaters verwyder word en wat is die regtelike aspekte gekoppel aan ´n sterrilisasie indien jy nog nie kjinners het nie.thanx a bunch broe. – RooibaardruiterBen:Indien net een verwyder word behoort jou sekslewe soos die van enige ander man te wees. Indien …
Seks en besnyding
**** ***** skryf: “Ek is ‘n 35-jarige man. Ek en my vrou wat nou 30 is is al 10 jaar getroud en het twee pragtige gesonde seuns. By geboorte het die vraag opgekom besny of nie besny?. My vrou was baie opgewonde oor die idee om te besny, ek sê toe ook ja, ma ek …
Geen orgasme
Anoniem skryf: “Die ou wat ek nou het, stimuleer my ongelooflik. Seks was nog nooit vir my so lekker nie. Maar ek kan nie kom nie. In fact, ek het nog nooit! En voor ek ‘n orgasme kry, is dit by die agterdeur uit …”Antwoord: Lees gerus die raad wat ander hier onder ontvang het. …
Koekie-loer
Ek het gisteraand na ‘n lekker oefensessie by die gym, ‘n vuurwarm stort gevat, voordat ek huis toe sou gaan. In die stort in die hoek, aan my oorkant, was ‘n baie jonger meisie, seker in haar vroeër 20’s, besig om aan haarself te vat. Ek dink sy was bewus dat ek vir haar gekyk …
Genitale vratte
Jeeves skryf:”Hello, ek hoop dis die regte plek om te vra. Ek wil weet oor penisdinge. Kolle, wit kolle wat amper soos puisies lyk op my penis, amper onder al by die sak. Sover ek onthou is dat al jare daar, en het nooit gepla nie. Doen steeds nie. Mens kan dit duidelik voel as …
Buite-egtelike verhouding: moet ek, moet ek nie
Ek is nou 40 en 20 jaar getroud. Het twee kinders wat byna uit die skool is.Ek het in my drome nooit kon dink dat ´n ander man in my sal belang stel nie, maar heelaas het dit gebeur. Ek weet hoekom, maar wat om daarmee te doen, is die vraag. My man is ´n …
Gay of nie
Johan skryf: “Daar is websites waar die ou mense kan ontmoed soos www.gumtree.co.za, gaydar, mambaonline, dis uitstekend vir gay mans wat nie in bars en clubs uithang nie. Dan is daar ‘n gay koerant met die naam EXIT beskibaar by CNA vir R15 daar is kontak besonderhede vir gay kerke en dies meer in. Stuur …
