Ek is ´n hoërskoolonderwyser met ´n massiewe probleem. Jy sien, ek is ´n week of wat gelede deur een van my vroulike kollegas gevang waar ek in die toilet geskommel het. Dis ´n unisex badkamer, so mans en vrouens gaan in dieselfde badkamer. Sy het toe vir al die onderwysers, insluitend die skoolhoof in die …
Kategorie Argiewe:Seks
Een testikel
Ek is 33 jaar oud en het groot probleme in my jong lewe. Ek wil bitter graag seksueel aktief wees, maar ek het net een knater (bal). My laaste meisie het haar nat gemaak soos sy gegiggel het en het by haar vriendinne gespot. Ek was nie eers bewus daarvan nie totdat een van my …
Hy vat te lank
Altea skryf: “Ek is baie moedeloos, ek en my ou gaan al lank uit en het beginne saam slaap, maar daar is een groot probleem hy vat baie lank om ‘n orgasme te kry, partykeer tot vier ure. My rug wil dit nie meer hou nie, is daar iets wat ‘n mens kan doen of …
Die kleurlose vloeistof
R skryf: “Ek wil weet of alle mans vog kan afskei wanneer hulle “warm” word of is dit net party wat dit doen? (pre-cum) Indien dit vir almal moontlik is, hoekom gebeur dit nie met almal nie en hoe gemaak om dit dan aan te help?”Antwoord: Jy kan dit nie noodwendig sien nie en ook …
Vrae oor verhoudings
Gunther skryf: “Ek gaan binnekort ´n meisie besoek. Sover het ons nog net gesels oor die internet en oor die telefoon en foto´s uitgeruil nou wil ek weet hoe kan ek maak om haar te nader sonder om haar te verloor. Ek sal haar graag my lewensmaat wil maak en ek hoop ek kan haar …
Vrae oor vrou en ander mans
***** *** ****** skryf: “Marthie, ons is al 26 jaar getroud. Ek weet my vrou hou nog baie van haar eerste kêrel deur wie sy die eerste keer gepenetreer is. Nou na al die jare is sy vrou oorlede en hy is baie alleen. Hy kuier af-en-toe by ons. Ek kan sien hy is nog …
Kyk is vry
Anoniem skryf:”hi …. ek wil net vra… is dit verkeerd of abnormaal as dit vir my lekker is as ‘n meisie my “privaat” dele sien?? party meisies vra foto’s daarvan..en ek stuur sonder om 2 keer te dink…is dit verkeerd”Antwoord:Dit is nie abnormaal nie en ook nie noodwendig verkeerd nie, TENSY die meisie nie gevra …
Lae seksdrang
Mev Van Vuuren skryf:”Ek is nou al 8 agt jaar getroud en het ‘n wonderlike man en 4 jarige dogtertjie. As gevolg van trauma (dood ens) in my lewe het my seksdrange afgeskaal na zero. Ek het al vir berading gegaan oor die dood van my ouers maar kom nie tot aanvaardiging nie. Ek leef …
Maagdevlies
Anoniem skryf: “Ek is 23 en het so maand terug uitgevind ek is verkrag toe ek klein dogtertjie van +/-6jr oud was en dit meer as 1 keer so-ook seksual misbruik die 1ste paar jaar van my lewe (ouderdom 2en ouer). EK het die verkragting met berading onthou… om dit is dit nog blank. ek …
Man is koud
C******:”My man se seksdrif het verdwyn die afgelope ses maande. Het al als probeer, hy stel nie belang nie. Ek is nou swanger (5 maande), maar hy sê dit het niks daarmee te doen nie. Is daar ‘n geneesmiddel / raad? Ek is moedeloos en soms teneurgedruk & gefrustreerd.”Marthie van Zyl:Ja, daar kan nogal baie …
