R skryf: “Ek wil weet of alle mans vog kan afskei wanneer hulle “warm” word of is dit net party wat dit doen? (pre-cum) Indien dit vir almal moontlik is, hoekom gebeur dit nie met almal nie en hoe gemaak om dit dan aan te help?”Antwoord: Jy kan dit nie noodwendig sien nie en ook …
Kategorie Argiewe:Voorspel
Geil taal
Dis ongelukkig dat woorde soos “poes”, “vool” en “naai” as vuil taal beskryf word. Daarmee kry dit ‘n etiket wat seksmaats, selfs in intieme situasies, daarvan laat wegskram. ‘n Beter benaming vir eksplisiete woorde of taal soos bogenoemde is geil woorde of geil taal, of ‘n geil manier van dinge sê. Wat meer is, geil …
Voorspel
Voorspel is enige stimulasie wat seksuele omgang vooraf gaan.
Vuil taal
Praat Afrikaans. Afrikaans is baie meer beskrywend as Engels – ook so in die bed. Veral in die bed. Weens die Calvinistiese en Victoriaanse invloede is Afrikaners seker van die mees konserwatiewe kloosterkoeke op aarde. Enigiets is vieslik en vuil in Afrikaans – neem maar die woord pis. Dié word toe pie, toe word dit …
