P.****** skryf:”Waar is die manlike g-kol?”Antwoord:Daar word na die prostaatklier verwys as die manlike g-kol. Jy vind die prostaat deur ‘n vinger, met smeermiddel aan, in die anus te druk. Sodra jy voel jy druk teen iets omtrent so groot soos ‘n okkerneut, bingo!Dit verskaf heelwat genot aan meeste mans indien die prostaat gestimuleer word.
Kategorie Argiewe:Seks
Mans en aanraking
Ben,Ek hoop regtig jy kan my help. Dit is nie net ek wat ´n probleem het nie, dit is ook my “skoonsuster”. Ek is nog nie getroud nie, maar sy is wel. Die probleem is dus die twee broers. Hulle het geen seksuele drange nie. Ek en sy wat weer ´n warm persoon is het …
Mans en hul behoeftes
“Die afgeloope jare het get ontdek dat die meeste mans is net geïntereseer in hulle eie behoeftes. Sommige van hulle vat nie eens twee minute voor dat hulle “kom” nie. Baie is so wild asof die vrou ´n motor is wat hulle aan werk. Wat het geword van die “gentle” soort?”—-naam weerhou—Ben:Dame,jou teorie is dalk …
Masturbasie ‘n probleem
Amanda skryf:”Aan al die vroue daar buite. Masturbasie is baie belangrik vir jou liggaa, gees en siel. Al voel dit asof jy ‘n verhouding het met jouself, maak dit nie saak nie. Ek is ‘n vrou van 34 (17 daarvan getroud) en geniet elke oomblik daarvan. Ek maak elke dag ‘n afspraak met myself, soms …
Tieners en masturbasie
Hallo oom,Hoe gaan dit daar.Ek het een vraag wat ek graag beantwoord wil hê!Wanneer ek mastrubeer doen ek dit gewoonlik saam met een van my vriende. Ons kry gewoonlik die gevoel om mekaar se draad te trek of om op mekaar te sit ek te ry of om mekaar ´n blowjob te gee. Nou ek …
Vrae oor meisies
**** ***** skryf:”Sowat 2 maande gelede het ek ‘n meise ontmoet wat nogal nice was. Ons het baie in common gehad maar sy het ‘n ou. Nog steeds het ek besluit om te go for it ek het haar gesoen en vir die eerste keer het dit regtig gevoel asof ek die wêreld oorwin het, …
Moeg vir seks
****** ***** skryf: “Ek en my man is al 9 jaar getroud en het 2 kinders ons seksdrang het net alhoe minder geword as ek wil dan is hy te moeg en as hy wil dan is ek te moeg, kan dit enigsins ly tot probleme in die huwelik en wat kan ek doen om …
My eerste BJ
“Ek is ´n 32-jarige dame wat so ´n week terug vir die eerste keer ´n man ´n blow job gegee het. Iets wat my gevang het was die reuk (baie skerp). Verskil dit van man tot man of was dit dalk nie so skoon soos dit moes wees nie.”Groete”- ABen antwoord:A,Mans se persoonlike reuke verskil, …
My verlede pla
H**** ****** skryf:”Ek is 26, het ‘n seun van 2, is gelukkig getroud vir 7 jaar. Met al die ups-en-downs wat daar in die huwelik is, kan ‘n mens uitsorteer, maar my seksdrang is vir my ‘n probleem.Ek was vroeg seksueel aktief gewees (vanaf 13 jaar). Niks om trots op te wees nie. My man …
My vet meisie
Anoniem skryf:”Ek en my meisie het op kollege ontmoet, en daar was sy so ‘n pratige meisie, nie maer nie, maar ook nie vet nie, sy was net reg. Ons verhouding het aan beweeg en ons het later besef dat kondome nie altyd veilig is nie. Ons het saam besluit dat dit veiliger sou wees …
