Die manlike G-kol

P.****** skryf:”Waar is die manlike g-kol?”Antwoord:Daar word na die prostaatklier verwys as die manlike g-kol. Jy vind die prostaat deur ‘n vinger, met smeermiddel aan, in die anus te druk. Sodra jy voel jy druk teen iets omtrent so groot soos ‘n okkerneut, bingo!Dit verskaf heelwat genot aan meeste mans indien die prostaat gestimuleer word.