In die g-kol

‘n Tegniek vir stimulasie van die G-kol. ´n Tikkie humor en dalk ´n cowboy-hoed is goeie bybehore vir die een.

Die man lê op sy rug, verkieslik met ´n kussing onder sy kop. Meeste mans is baie ingestel op die visuele en solank hy kan sien wat aangaan is die kanse beter dat hy sy ereksie sal behou.

Die vrou gaan sit bo-op die man met haar rug na hom toe. Haar knieë sal om mee te begin omtrent langs sy onderlyf wees wanneer sy sy penis in haar neem. Dit sal help indien die man haar kuite vashou. Sodra die penis in haar is moet sy haar rug begin boog en tot op ´n punt wat vir haar gemaklik is en haar bene so wyd as moontlik oopmaak. Die ideaal is dat sy haar hand agter haar op die grond kan sit. In die posisie behoort die penis direkte toegang tot die g-kol te hê.

Die vrou kan selfs haar lyf oplig om so nou en dan die klitoris te stimuleer.

Hoop julle het ´n goeie rit.

Sluit aan by die Gesprek

6 Kommentare

  1. Ek en my man is maar sowat ´n jaar getroud. Ons probeer nou al ´n maand om my g-kol te stimuleer, maar kan dit nie kry nie. Kan jy asseblief help? Ek dink xxxxxxx dink dit is sy skuld.

  2. Ek neem aan jy het my stukkie oor die g-kol gelees. Wat ek daarby kan voeg is een van die beste maniere om die g-kol met die penis te stimuleer. Dit kom daarop neer dat jy agterstevoor op xxxxxxx moet sit, dit is nou nadat jy xxxxxxx verseker het dit is nie sy skuld nie.

    Laat xxxxxxx op sy rug lê Sit jou knieë langs sy lyf neer met jou rug na hom en laat hom aan jou bene vashou. Sodra xxxxxxx jou gepenetreer het kan jy teruglê sover as wat jou gemaklik is en maak jou bene so wyd as moontlik oop. Rus op jou hande as jy kan en beweeg soos jy voel is reg.

    Onthou om vooraf ´n kussing onder xxxxxxx se kop te sit. Mans reageer goed op visuele stimulasie.

  3. Laat haar hande viervoet staan dan vinger jy haar van agter af. Sy sal ejakuleer soos nog nooit dit was my ondervinding.

  4. Wat vir ons die beste werk is wanneer ek haar vinger met twee vingers na bo gekrom terwyl ek haar klit lek. Daar is ‘n plek in die middel op die dak van die kont, net agter die pubisbeen. Hierdie plek voel meer sponsig en dik en het minder riffels as dieper in die kont. Sy raak beserk as ek haar klit en poeslippe tussen my lippe insuig en met my tong stimuleer en ferm, maar nie te hard, al in die rondte teen hierdie spons vryf. Sy kom gewoonlik hard en vinnig met hierdie tegniek. Jy moet gewillig wees om ‘n stortvloed slym oor jou ken te duld.

  5. 'n Amerikaanse professor, volgens persberigte vroeg in Mei 2012, het beweer dat hy die eerste mens is wat die G-kol gevind het en dit duidelik kon sien. Volgens hom het hy dit gevind, in laag-vir-laag-disseksie van die sowat 20mm-deursnee-bult aan die voorste wand van die vagina van die kadawer van 'n 83-jarige vrou. Dit was glo blouerig van kleur, ongeveer 8mm lank, 4mm wyd en 1mm dik. Dit het 'n eie anatomiese struktuur gehad. Sy publikasie het 'n debat onder wetenskaplikes ontketen, sommige waarvan glo dat die G-kol 'n verlenging van die klitoris is en andere meen dat dit bloot 'n vroulike fantasie is.

    Vir die van ons wat weet dat die meeste vrouens begin koer, kerm en kronkel as jy met jou vinger of voolkop drukking op daardie prominente bultjie begin uitoefen, sal dit interessant wees om die finale uitslag te verneem.

  6. Om die g-kol raak te steek is wonderlik. As die vrou skree beteken sy kom, moontlik net voor die man.

Lewer kommentaar

Leave a Reply