My eerste BJ

“Ek is ´n 32-jarige dame wat so ´n week terug vir die eerste keer ´n man ´n blow job gegee het. Iets wat my gevang het was die reuk (baie skerp). Verskil dit van man tot man of was dit dalk nie so skoon soos dit moes wees nie.”
Groete”
– A
Ben antwoord:
A,
Mans se persoonlike reuke verskil, maar dit is ongelukkig so dat in heelwat gevalle is dit nie so skoon is soos wat dit moet wees nie.
Mens moet maar altyd probeer om diegene met swak higiëne vooraf in ´n strot of ´n bad te kry. Jy doen dit vir sy plesier so die minste wat hy kan doen is om skoon te wees.
Oor kieme hoef jy nie bekommerd te wees nie. Jou mond bevat miljoene meer kieme as ´n skoon penis.
Daar is navorsing gedoen wat daarop dui dat jy die natuurlike reuke van die genitalieë kan verander. Daar het al heelwat dames my pad gekruis wat heelhartig hiermee saamstem. Vrugte, lekkers en alkohol met ´n hoë natuurlike suurinhoud word normaalweg aanbeveel vir ´n lekker smaak.

Lewer kommentaar

Leave a Reply