Die Stilte

Sonder jou, in hierdie dreunde stilte:
Stap ek net na die dood toe,
nie eers dit, voel soos ‘n sekerheid of ‘n trooster nie.

Hoe kan jy vergeet wat jou hart werklik voel?
Waarom kruip jy weg in die reis en die toer?
is jy te bang vir die waarheid wat die stilte bring?

Dat hart eintlik hier wil wees.

Lewer kommentaar

Leave a Reply