C******:”My man se seksdrif het verdwyn die afgelope ses maande. Het al als probeer, hy stel nie belang nie. Ek is nou swanger (5 maande), maar hy sê dit het niks daarmee te doen nie. Is daar ‘n geneesmiddel / raad? Ek is moedeloos en soms teneurgedruk & gefrustreerd.”Marthie van Zyl:Ja, daar kan nogal baie …
Kategorie Argiewe:Mans
Mans en aanraking
Ben,Ek hoop regtig jy kan my help. Dit is nie net ek wat ´n probleem het nie, dit is ook my “skoonsuster”. Ek is nog nie getroud nie, maar sy is wel. Die probleem is dus die twee broers. Hulle het geen seksuele drange nie. Ek en sy wat weer ´n warm persoon is het …
Mans en hul behoeftes
“Die afgeloope jare het get ontdek dat die meeste mans is net geïntereseer in hulle eie behoeftes. Sommige van hulle vat nie eens twee minute voor dat hulle “kom” nie. Baie is so wild asof die vrou ´n motor is wat hulle aan werk. Wat het geword van die “gentle” soort?”—-naam weerhou—Ben:Dame,jou teorie is dalk …
Hoekom mans rondloop
Ben,Kan iemand vir my vertel hoekom mans “rondloop”. Dit is defnitief nie ´n tekort aan seks nie. Die word gereeld beoefen. Is dit die vrou of is dit net in mans se aard.Vra maar net Ben:Soos ek hier skryf doen heelwat hotelle regoor die wëreld goeie besigheid as gevolg van mans wat nie op die …
Dinge wat mans sê maar NOOIT bedoel nie
Meeste mans het groot monde. Meer as gereeld is dit ook hierdie groot gate in hul kop wat hulle in die moeilikheid laat beland. Soms is dit testosteroon wat hulle so laat lieg, op ander dae eenvoudig onnoselheid. Hier is ‘n paar dinge wat mans sê wat jy NOOIT kan glo nie.Net een bier dan …
Ouer vrou, jonger man
“Ek deel graag met jou en lesers wat 35 jaar gelede met my gebeur het. As 20 jarige was ek na ‘n groot Karoo dorp verplaas en het dit so gebeur dat ek loseer het by ‘n ouerige dame (toe 58 en sowat 2 jaar lank weduwee). Na verloop van tyd het dit gebruik geword …
