“Die afgeloope jare het get ontdek dat die meeste mans is net geïntereseer in hulle eie behoeftes. Sommige van hulle vat nie eens twee minute voor dat hulle “kom” nie. Baie is so wild asof die vrou ´n motor is wat hulle aan werk. Wat het geword van die “gentle” soort?”
—-naam weerhou—
Ben:
Dame,
jou teorie is dalk nie so aanvegbaar soos sommige mans nou gaan dink nie, maar ek stel voor jy neem beheer en verskuif die fokus. Na alles het jy ook tog behoeftes.
Indien mans dan nie weet hoe om die ding te doen nie moet jy vir hulle sê wat jy wil hê. Meeste mans sal goed hierop reageer.
