C******:
“My man se seksdrif het verdwyn die afgelope ses maande. Het al als probeer, hy stel nie belang nie. Ek is nou swanger (5 maande), maar hy sê dit het niks daarmee te doen nie. Is daar ‘n geneesmiddel / raad? Ek is moedeloos en soms teneurgedruk & gefrustreerd.”
Marthie van Zyl:
Ja, daar kan nogal baie redes wees vir jou man se skielike KOUDheid, dit is egter onmoontlik om te bepaal hoekom of wat die geneesmiddel gaan wees oor die Internet, faktore wat ‘n invloed mag hê is stres, gesondheid, oefening, en dan ander wat ek nie hier mag noem of bespreek nie. Ek stel voor jy soek kundige hulp so spoedig moontlik.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
