Gebruik Valentynsdag vir romanse

Almal soek altyd raad oor hoe om vuur in ‘n verhouding te blaas en die antwoord is eenvoudig, wees bietjie meer romanties. Valentynsdag is ‘n gulde geleentheid hiervoor. Hier is 10 idees:Bied uit die bloute aan om hom ‘n massering te gee.’n Kommetjie met warm water, seep, room, ‘n handdoek en miskien ‘n masseerolie is …

Ek ken ‘n ou posisie

Hierdie is die handvatsel van ‘n kombuismes wat opgegrawe is in Noord-Yorkshire in Brittanje. Hierdie tipe kombuisware was ‘n algemene gesig in Romeinse huishoudings van ongeveer 2 000 jaar terug. Handvatsel van Romeinse kombuismesDie penisse met vlerke is onlangs ook opgegrawe in Engeland. Dit dateer sowat 1 600 tot 2 000 jaar terug. … met …