Macho mans verkies veilige seks

Jong mans met hoër vlakke van die hormoon testosteroon is dalk bekend vir gewaagde gedrag, maar hulle is ook meer bedag op veilige seks. Navorsers van die Universiteit van Michigan in Amerika het ‘n studie onder mans tussen die ouderdom van 18 en 19 onderneem en bevind mans met hoër testosteroonvlakke was meer bedag op …