Voorvel

SJL skryf:”Ek en my vrou is nou amper 2 jaar getroud. Ons het baie gereeld seks (8-9 keer ‘n week) en ons het nog nooit ‘n probleem gehad nie. Ek het onlangs na ons seks gehad het, gevoel iets is fout met my piel. Ek het eers nie baie daarvan gemaak nie, maar so 2 …

Orgasme in die brein

Die areas in die vroulike brein wat reageer op seksuele stimulasie is gekarteer.’n Onlangse studie het die sensoriese areas gevind in die vroulike brein wat reageer op stimulasie van, onder andere, die klitoris, vagina en tepels. Die studie het bevind dat elke deel van die vroulike geslagsdele in ’n afsonderlike deel van die brein reaksie …

Vuisting – genotvolle stimulasie vir sommige vroue

Vaginale vuisting, as ‘n vorm van seksuele stimulasie, is iets waarvan sommige vroue baie hou. Vuisting kom daarop neer dat die speelmaat sy of haar hand in die vagina instoot, dit in ‘n vuis bal en klein beweginkies daarmee uitvoer. Vir die vrou wat daarvan hou gee vuisting ‘n spesiale soort stimulasie, soveel so dat …