Worry skryf:”Ek hoop jy kan my bietjie raad gee. My vrou is, vandat ons seun 3 jaar terug gebore is, baie af van seks af. Sy het in die goeie ou dae dinge ook begin, maar deesdae, as ek nie probeer nie, sal daar niks gebeur nie. Ons dogter is Desember verlede jaar gebore en …
